Ek sien nou eers Tim du Plessis van Rapport se jongste prul van ‘n rubriek raak. Daarin voorsien hy dat die opposisie (waaronder ook die EFF, onthou) “energieë (kan) losmaak wat op die duur die ANC se magsgreep op die …
Category Archives: Briewe en polemieke
Dan Roodt: Roof Bezuidenhout se analogiedenke
Andries “Roof” Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar dié soort “analogiedenke” is …
Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?
Charles Smith vra vanoggend na watter land ons behoort te emigreer, gegewe die verval en polarisering in Suid-Afrika.
Hy skryf:
…Een van die dae gaan Afrikaans ’n taal wees wat jy vir die kombuis, kerk en vleisbraaivure los. Die meeste
Max du Preez bepleit opnuut ‘n ‘blanke las’
Dag na dag dink ‘n mense Suid-Afrika kan nie meer gek word as wat dit reeds is nie, maar dan vind die volgende “voorval” soos Penny Sparrow en haar “strandape” plaas! Hoe dink Maximum du Preez met sy minimum insig …
Suid-Afrika behoort ‘n toesighoudende Afrikanersenaat te hê
Voor ek dié artikel in die New York Times getwiet het, het ek gedink aan Suid-Afrika se politieke penarie.
The French Literati and the Arab World Do a Complicated Dance https://t.co/KQCiPZV52m
— Dan Roodt (@danroodt) December 23, 2015
Al vier …
Waarom kritiseer Mal Max vir Marx en Engels, sy helde?
As ‘n mens mooi na Max du Preez se aanhaling van Zuma kyk, dan is dit niks anders as Karl Marx en Friedrich Engels se “arbeidsteorie van ekonomiese waarde” nie. Arbeid bepaal die waarde van ‘n kommoditeit vanweë die “meerwaarde” …
Grap van die dag: ‘Die Lem’ Nzimande is nie teen Afr op universiteit
Dis ‘n goeie grap! Vandat hierdie Zoeloe-kommunis aangestel is, doen hy niks anders as om Afrikaans op universiteit te probeer vernietig nie.
Maar lees hierdie onlangse berig:
…Hy glo juis dat Afrikaans as ’n onderrigtaal gered moet word,” het Khaye
Reaksie op Max du Preez wat taaldebat wil ‘herlaai’
Max, jy moet liewer jou beskadigde brein “herlaai”. Nie dat dit sal help nie, want jy is al so ver heen op die pad van verraad en Afrikanerhaat dat jy nie eens in Afrikaans sou geskryf het as dit nie …
Springbok Nude Girls haat Afrikaans, maar bedel by Afrikaners geld!
So pas is my Maandagoggend bederf deur ‘n berig in Beeld waar ek verneem dat ene Michelle Pretorius en Arno Carstens van die Springbok Nude Girls-groep (watter idiotiese naam!) by lesers van Netwerk24 ‘n bydrae van R30 000 afsmeek om …
Geweld: Ek stem nie saam met Dawie Roodt nie
Die oomblik toe ek van die aanval op my genant, Dawie, via Steve Hofmeyr se Twitter gehoor het, het dit my onmiddellik met besorgdheid, asook woede, vervul dat so iets hom moes oorkom. Ons het seker so 15 jaar gelede …