Piet Croucamp en ander antirassiste hoort in kamer met sagte mure

Hierdie poging op Netwerk24.com om Steve Hofmeyr en andersdenkende skrywers en sangers swart te smeer deur hulle as rassiste uit te skel, is beslis georkestreer. Die enigste vrye media in Suid-Afrika is ons wat op die internet skryf; die dooieboommedia …

Selfs al word ons militêr deur Oemkoentoe beset, het ons steeds reg op eie skole

Die LUR vir opvoeding in Gauteng, Panyaza Lesufi, wil Afrikaanse skole met lokasieskole saamsmelt, volgens berigte in die media. Vele ouers kan nie eens meer die skoolfonds in Afrikaanse skole bekosting nie, nou wil dié meneer skole saamsmelt sodat hulle …