Category Archives: Grasperk

Oor twyfelliteratuur

Twee romans het onlangs in Suid-Afrika ’n nuwe toon begin aangee sover dit ons sosiopolitieke werklikheid betref. As ons daardie term onthou wat ons almal op skool moes leer aangaande die werklikheid of die agtergrond waarteen ’n literêre werk hom …

Die nuwe ‘Regs’

In die onlangse verlede het ons gehoor dat daar ’n nuwe begrip van “Regs” ontstaan het. Pleks van ’n politieke standpunt, dui “Regs” nou iets anders aan, iets soos ’n kritiese ingesteldheid of ’n identifikasie met Afrikaans. Volgens sommige mense …