deur Dan Roodt
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ná Albert Brenner se uiters interessante kommentaar oor die Afrikaner se identifikasie met rugby, dag ek ek sal so ‘n stukkie teorie (denk?) pleeg oor wie en wat die Afrikaner
deur Dan Roodt
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ná Albert Brenner se uiters interessante kommentaar oor die Afrikaner se identifikasie met rugby, dag ek ek sal so ‘n stukkie teorie (denk?) pleeg oor wie en wat die Afrikaner
Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige …
Die Suid-Afrikaanse politiek verskuif al hoe verder na links: van links na vêrlinks, met ‘n kappie! In vandag se Rapport verklaar Zille in wese dat haar party, die DA, vir die ANC se rassewetgewing stem waarmee blankes benadeel en swartes …
Aan die begin van die week het daar weer luide krete opgegaan dat Afrikaners en blankes in die algemeen nog nie genoeg vir apartheid geboet het nie. Is dit toevallig of het ons hier met ‘n georkestreerde veldtog te make? …
Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek …
Om Afrikaners dop te hou, is omtrent soos een of ander riller uit Hollywood. Jy weet daar gaan netnou ‘n monster uit die kas klim om die onskuldige held of heldin aan te val, maar jy kan niks doen om …
Hoeveel keer het ek nie al die klagte moes aanhoor nie: Die Afrikaners het geen leier nie. Soos ek nou die dag getwiet het, is die probleem eerder een van: Too many chiefs and too few Indians.
Daar gaan nie …
Soos diegene wat my op Twitter volg sal weet, lees ek tans ‘n boek vanaf die Klub Digitaal-ebiblioteek genaamd Stuff white people like deur Christian Lander. Dis ‘n ligte, satiriese soort kyk na Noord-Amerikaanse blankes en hul dikwels paradoksale, polities …
Hier in Johannesburg gebruik die skoolkinders ‘n uitdrukking: “Dis sooo ‘gay’! Gewoonlik is dit pejoratief, maar interessant is dat dit gewoonlik nie soseer op een of ander geslagskwessie gemik is nie, maar eerder na styl, voorkoms, gedrag, ‘n manier van …
Suid-Afrika raak al hoe meer onstabiel. Trouens, dis nie ek wat die woord “anargie” oor die afgelope paar dae gebruik het nie, maar mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap.
Daar is reeds mense, soos Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, …