Jeffrey Imm’s Race Fundamentalism

Posted by Dan Roodt | Columns | Maandag 22 Februarie 2010 2:45 pm

 Powered by Max Banner Ads 

An open letter

Dear Mr. Imm,

You probably know as little about me as I do about you, living on different sides of the planet. However, I was one of the invited speakers to the American Renaissance conference that had to be cancelled after you and other left-wing groups had harassed the hotels concerned.

I was practically on my way to the airport for the 19-hour flight from Johannesburg when I had received Jared Taylor’s e-mail informing me that the conference had finally been cancelled, with the Capitol Skyline Hotel also succumbing to pressure from yourselves.

As an Afrikaner from South Africa, I am totally astonished at your behaviour and that you even seem to boast about having prevented the biannual AR “conversation about race” from taking place. Did your own president, Barack Obama, not call for a “conversation about race” shortly after taking office?

Americans are privileged to live in a country with a Constitution guaranteeing freedom of speech by means of the first amendement. Why would you want to undermine that principle by threatening hotels in Washington with boycotts, “shaming” and even death threats?

On your website you state your opposition to “fundamentalism” as presumably practised by some Muslims. However, what about race fundamentalism?

Your opposition to any rational debate on race reminds me of the Spanish Inquisition or Stalin’s Russia, where only one set of ideas could be publicly or even privately expressed. Your intolerant, left-fascist attitude affects not only the free discussion of political ideas, but also science, morality, history and international relations. If it were to bebome universal, humanity would go back to the Dark Ages where anyone voicing dissent from opinions held by the masses or the mass media would be persecuted.

Given the global clout and influence of the United States as the sole remaining superpower, you have a special responsibility toward the rest of us living in other parts of the world where we, too, grapple with severe racial problems. Again, if your scare tactics and intellectual terrorism had to become the norm, the USA would quickly assume the status of a new Soviet Union, not only oppressing its own citizens, but exporting its myopia and intolerance world-wide.

Already my country, South Africa, is suffering under a disastrous experiment in social engineering, based precisely on American so-called liberal ideas, but which are the antithesis of liberality and classical liberalism. Radical affirmative action, the exclusion of whites on racial grounds, as well as racially motivated attacks on whites are the stuff of everyday life in South Africa. Stop any white South African in the street. He or she will tell you.

On 20 December 2006 a pretty, blonde-haired little girl was shot just for the hell of it by two blacks in Randfontein, west of Johannesburg. Danielle Esterhuizen was only five years old, sitting on her mother’s lap. On 23 February 2009 a 16-year Bernadette Kruger was deliberatly run down and killed by a black taxi driver on her scooter, while on her way to school, again simply because she happened to be white and to be defenseless. Blacks study for free at university while whites have to pay. In November last year, the Supreme Court of Appeal, the highest judicial tribunal in South Africa, delivered a stinging judgement against the Pretoria municipality that had refused to appoint qualified white electrical engineers and high-voltage electricians, even when no qualified blacks could be found. In their racial zeal, not only did they endanger the economy of the capital, but they also placed the lives of the public at risk as at least one sub-station had exploded due to lack of maintenance.

Your website domain where you exhort readers to curtail Jared Taylor and American Renaissance’s freedom of speech, is is situated at realcourage.org. How amusing, how Orwellian!

For you precisely lack courage to confront lies and expose myths. Especially the infantile lies and myths about race, your race fundamentalism. If you had had any intention of, as you state on your website, support(ing)… our universal human rights in all parts of the world”, you would not have engaged in vindictive posturing about a gathering of decent, well-behaved race realists in Washington, but you would have taken up the cause of the white South Africans or the white Zimbabweans, ethnically cleansed from their country by Robert Mugabe!

You claim to be “defying racial supremacism”. But what about black racial supremacism as institutionalised in Southern Africa? Would you also have “real courage” to defy that brand of racial supremacism?

I may be mistaken, but I doubt it very much. Your bag of well-worn clichés about white racism might still work when you shout “Boo!” at a few timorous hotel managers, but in the real world, especially outside your own suburb, it is as redundant as Karl Marx’s writings on economic equality.

If I think about the fact that you literally prevented me and the others to speak at the American Renaissance conference, it is obvious that you are already far advanced in imposing a type of Soviet closure of the mind on the capital of the USA. Paradoxically, our anti-white racist, black, quasi-Marxist government in South Africa offers me far more freedom of speech in South Africa than you could provide me with as a guest in your country, notwithstanding the First Amendment. Over here I regularly speak my mind in the press, on the internet and even on the state-owned radio and television stations.

Does that not trigger an alarm bell somewhere, that South Africa’s black government who used to be terrorists, bombing supermarkets and restaurants – they also call each other “comrade” by the way – could offer one greater freedom of speech than the, oh so white, “equality activists” of Washington?

Read Dan Roodt’s Appeal to American readers
Lees Dan Roodt se Ope brief aan Afrikaners

Die nuwe ‘Regs’

Posted by Dan Roodt | Grasperk | Sondag 14 Februarie 2010 9:45 am

In die onlangse verlede het ons gehoor dat daar ’n nuwe begrip van “Regs” ontstaan het. Pleks van ’n politieke standpunt, dui “Regs” nou iets anders aan, iets soos ’n kritiese ingesteldheid of ’n identifikasie met Afrikaans. Volgens sommige mense beteken om Afrikaans te wees per se iets soos om regs te wees. Hierdie gedagte is natuurlik terug te voer na die veertigerjare en die satiriese roman van Arthur Keppel-Jones, When Smuts Goes, toe hy ’n donker toekoms vir Suid-Afrika voorspel het onder ’n regse Afrikaanse regering. Keppel-Jones het niks oor Rhodesië of Zimbabwe onder ’n Engelse regering te sê gehad nie, maar tot dusver het Suid-Afrika nog nie die grootskaalse induiestorting beleef wat hy voorspel het nie.

Meer onlangs skryf Robert Greig, resensent van die Sunday Independent, dat Antjie Krog ’n “Afrikaner-Nasionalis met ’n nuwe vlag” is in die volgende passasie (The Sunday Independent 9 April 2000, bl 9):

    “I suppose this is why, when Afrikaans writers get all steamed up — as Antjie Krog does — about ‘the land’, and equate being steamy about the land or ‘belonging’ with virtue, I want to gag. It’s foreign and seems spurious …Play it is not, and at the risk of being impertinent, one of the reasons is that Krog is not interested in individuals. The Afrikaner nationalists, horrifyingly, spoke and acted as if human beings were only members of groups, with no inherent value or interest as individuals. Their view of the human being resembles that of the Stalinists, the fascists, the Nazis. (The African ubuntu notion that “a man is only a man in relation to others” at least makes the individual the subject of the senstence.)

    Krog, on the evidence of this work, and parts of Country of my Skull, does not care much for individuals — her own psyche apart — except as representatives of a class or group. To that extent she is an Afrikaner nationalist waving a new flag. The authoritarian personality remains intact.”

Die identifikasie van die Afrikanergroep met regsheid spreek duidelik uit hierdie gedeelte. Ook die gebruik van die term, “outoritêre persoonlikheid”, wat deur Adorno gemunt is met betrekking tot die Nazi’s, wil voorgee dat die Afrikaanse kultuur as sodanig ’n outoritêre persoonlikheid produseer. In gedeeltes van die WVK-verslag word dieselfde gesuggereer. In terme van hierdie logika is ’n mens dus in Afrikaans regs, ongeag jou politieke oortuiging, want ’n identifikasie met jou moedertaal en met die land of grond is op sigself “regs”. ’n Identifikasie met Engels, daarenteen, is veronderstel om links of liberaal te wees, al geskied dit ook op nasionalistiese, xenofobiese of rassistiese gronde.

In Afrikaans self het ’n hele paar mense in die onlangse verlede hierdie logika oorgeneem, wat eintlik soveel te meer onhoudbaar word as dit in die taal self geartikuleer word, want is die gebruik van Afrikaans nie op sigself “regs” nie? Die paradoks ontstaan dus waar Afrikaners ander Afrikaners beskuldig dat hulle “regs” is omdat hulle ’n Afrikaanse identiteit wil uitleef en weier om ’n Engelse identiteit te aanvaar. Om pro-Afrikaans te wees beteken binne dié verband “regs”, en ’n anti-Afrikaanse houding of die ewe dikwelse pleidooie vir apatie, iets soos “links”.

As politieke logika is dit ’n voorbeeld van “patafisika”, ’n woord wat deur Alfred Jarry gemunt is in sy drama “Koning Ubu”. Die absurde en teatrale is egter geensins vreemd aan Suid-Afrika nie, as ons dink aan die aandag wat byvoorbeeld aan ’n figuur soos Eugène Terreblanche geskenk word. Terreblanche is ’n karikatuur van Afrikanerskap, en hyself weet dit. Hy is bloot ’n akteur — hy was voorheen in die Polisiediens se toneelgeselskap — wat hierdie karikatuur vergestalt. Hoewel die gelykstelling van Afrikanerskap met regsheid geen basis het in die werklikheid nie, voer Terreblanche dit op vir ’n wêreldwye gehoor en sy roem hang daarvan af dat hy nie afwyk van sy eie stereotiepe nie.

Dit is belangrik om te besef dat die tradisionele snobisme van die Engelssprekende teenoor die Afrikaner, wat op ’n klasseverskil gebaseer was, oorgegaan het in ’n soort politieke snobisme. In ’n sekere sin is Terreblanche dus ’n Engelse akteur, want hy vergestalt geen “Afrikaanse” werklikheid nie, maar ’n Engelse vooroordeel en xenofobie. Hierdie xenofobie wil hê dat elke Afrikaner ’n lid van die AWB is, en dus regs en afstootlik. In die Sunday Independent se spotprent is Eugène Terreblanche uitgebeeld as sou die Afrikaner se aanspraak op ’n “vaderland” in Suid-Afrika ongedaan gemaak sou gewees het deur sy gevangenisstraf. Die ooglopende afleiding hieruit is dat slegs Engelse of miskien verengelsde swartmense ’n legitieme aanspraak op Suid-Afrikaanse burgerskap het. Dit is alles baie interessant, maar om die verwarring rondom links en regs in Suid-Afrika te begryp, behoort ’n mens net kortliks die historiese betekenis daarvan in herinnering te roep.

Dit lyk absurd, byna iets uit Jarry se drama, om ’n politieke opvatting met die kant van ’n vertrek te assosieer. Soos ons almal weet, spruit die onderskeid tussen regs en links uit die Franse gewoonte ná die Revolusie toe die Jakobyne aan die linkerkant van die Nasionale Vergadering gesit het. “La gauche” het daarom die revolusionêre, republikeinse kant beteken, en “la droite” die kontra-revolusionêre, monargistiese. Gedurende die hele negentiende eeu het hierdie onderskeid in Europa gegeld, met die sosialisme wat bygekom het as verdere impetus vir die revolusionêre opvattinge wat as “links” gereken is.

Indien ons hierdie klassieke onderskeid tussen regs en links op die Suid-Afrikaanse geskiedenis sou toepas, sien ons dat Afrikaners min of meer konsekwent hulself vir ’n republiek beywer het, terwyl die Engelse bevolking met die konserwatiewe waardes van die monargisme en beheer vanuit die moederland geïdentifiseer het. In terme van Europese tiperinge ly dit geen twyfel nie dat Afrikaners histories links en Engelse histories regs was. Dit was ook die geval tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe die Liberale Party in Engeland die pro-Boerparty was en ’n sosialis soos George Bernard Shaw insgelyks die Boere ondersteun het. Die koloniale oorlog teen die Boere is voorgestaan deur die Tories, wat ná aan die monargie gestaan het en by uitstek imperialisties was. Tydens die dertigerjare het twee Suid-Afrikaanse digters kant gekies tydens die Spaanse Burgeroorlog. Roy Campbell, die Engelsman, het vir die Fasciste gekies en Uys Krige, die Afrikaner, vir die Republikeine.

In die twintigste eeu in Europa is kolonialisme en rassisme toenemend met regsheid verbind. Die hele geskiedenis van die begrip “ras” en sy politieke avatare in die Weste is eintlik hoogs ironies, maar voor ek iets daaroor sê, is kommentaar oor kolonialisme nodig. Kolonialisme en monargisme het baie raakpunte. By die Berlynse konferensie waar die Europese moondhede Afrika vir hulself opgedeel het, is die Kongo nie aan België nie, maar aan Koning Leopold II gegee, en hy het dit sestig jaar lank as sy persoonlike besitting bedryf. Ook in Frankryk is die politieke partye wat pro-koloniaal was, omtrent uitsluitlik van regs met hul konserwatisme terug te voer na die monargisme van vóór die Revolusie. Trouens, behalwe die Nederlanders wat kolonialisme bloot as ’n sakeonderneming gesien het, het omtrent al die Europese volke wat ’n empaaier in stand gehou het, dit gesien as ’n voortsetting van die glorie van koninklike howe, en die ryk van iemand soos Lodewyk XIV wat so magtig was dat hy die stadsmuur rondom Parys laat afbreek het omdat gevoel is dat Frankryk toe so magtig was dat die Franse geen invaller hoef te vrees nie. Ook die koloniale lewenstyl, in Engels die “colonial way of life”, was gegrond op ’n aristokratiese model met uitgebreide grondbesitting, vele bediendes, die aanhang van aristokratiese of hoëklastydverdrywe waar Engelse sportsoorte soos polo, gholf, kroukie en krieket ’n belangrike rol gespeel het. Tot vandag toe het Zimbabwe ’n goeie krieketspan, in weerwil van die land se ekonomiese verval, wat ’n aanduiding is dat die koloniale leefwyse nie heeltemal dood is nie.

Die gerigtheid op die metropool vanuit die kolonie, asook die begeerte in die metropool om ten alle koste kolonies te behou of steeds een of ander invloed daar te laat geld, is in Europese terme beslis regs. In Frankryk, byvoorbeeld, het vele figure wat tydens die Algerynse oorlog ten gunste was van die behoud van kolonies ongeag die graad van geweld of onderdrukking wat daarvoor nodig was, hulself agterna gewend tot die verregse politiek waar ’n element van rassisme ’n rol te speel het (Jean-Marie Lepen en sy “Front National” is ’n voorbeeld hiervan).

In Suid-Afrika was Britse glorie, lidmaatskap van die Statebond en die snobistiese neersien op Afrikaners en die laer klasse, asook die beheptheid met die Britse vorstehuis, nog altyd uitings van hierdie koloniale regsheid. Dat die koloniale diskoers ook in ’n groot mate deur die swart elite oorgeneem is via die sendingonderwys, is eweneens ’n feit. Die minagting wat die huidige Suid-Afrikaanse regering koester teenoor inheemse of plaaslike kultuur is samehangend met die oorname van koloniale idees deur die elite.

Die rassekwessie wat toenemend met die politiek verstrengel geraak het, is moeiliker om in regse of linkse terme te beskryf. Dit mag paradoksaal klink, maar ons moet onthou dat rassisme in die negentiende eeu ’n progressiewe, linkse opvatting was omdat dit gebaseer was op Darwin se evolusieteorie. Die gedagte dat sommige menslike rasse nader gestaan het aan ape en lede van die primaatfamilie, het ’n verwerping van die Christelike opvatting dat alle mense gelyk geskape is deur God beteken. Die sendelinge wat na Suid-Afrika gekom het, was fanatiese Christene en het as’t ware gevlug vir die Europese Verligting en sy ateïstiese wetenskap wat mensegroepe in biologiese spesies en rasse ingedeel het. Trouens, die term “ras” dateer sover ek onthou uit 1802, en is by uitstek ’n modernistiese begrip. Om in die negentiende eeu ’n rassis te gewees het, was dus ’n vorm van linksheid aangesien dit ’n betrokkenheid by die sekulêre rede, anti-Christelikheid en ’n afwys van monargisme geïmpliseer het. Vele groot figure uit die Europese Verligting soos byvoorbeeld Immanuel Kant en Nietzsche het opmerkings oor Afrikane gemaak wat vandag as uiters rassisties ervaar sou word.

Die assosiasie van rassisme met regsheid het veral tydens die Nazi-tydperk onstaan. Hier sien ons ’n verskuiwing waar “biologiese rassisme” aangewend word om nasionalistiese en inderdaad imperiale ideale te onderskraag. In Engeland in die negentiende eeu was daar ook sommige mense wat onder die invloed van Darwin beweer het dat die Engelse ras ’n heersersras was. (Interessant is ook dat Milner en sy tydgenote honderd jaar gelede altyd verwys het na die twee blanke groepe in Suid-Afrika as “the two white races”.) Daar is baie min getuienis dat soortgelyke ideë van sterk rassemeerderwaardigheid ooit ’n sterk rol in Suid-Afrika en onder Afrikaners gespeel het, in weerwil van die Ontugwet en Wet op Gemengde Huwelike. Weer eens moet ons onthou dat die Ontugwet op aandrang van Engelse predikante in die 1890s in die Transvaal ingestel is, téén die wense van Kruger se toentertydse Minister van Gesondheid. Dit het dus meer om moraliteit, asook religieuse afkeer van prostitusie, gegaan as om rassesuiwerheid.

In weerwil van die assosiasie van apartheid met rassisme, dink ek nie dat rassisme die primêre beweegrede vir dié beleid was nie. Sekerlik was daar in ’n mate ’n implisiete geloof in die verhewe posisie wat blankes behoort te hê in die maatskappy, maar dan is daardie posisie nie deur apartheid ingestel nie, maar deur die voorafgaande koloniale maatskappy wat grotendeels deur Britse immigrante oorheers is. Ons moet ook onthou dat apartheid ’n uitvloeisel was van “naturellebeleid” of “native policy” wat regdeur Afrika gevoer is deur koloniale moondhede. Die klassifikasie van mense in etniese groepe onder apartheid is nie sonder meer op ras gegrond nie, maar op kultuurverband, wat dit dus nie eenvoudig “rassisme” maak nie. Die identifikasie van apartheid met Europese fascisme of ver-regsheid is dus op sy beste simplisties en verhoed ’n meer diepgaande begrip van ons geskiedenis en dit wat “links” en “regs” sou beteken. Veral in sy taalbeleid, die bevordering van moedertaalonderrig op skool, die erkenning van inheemse kulture, hoe gebrekkig ook al, was die eertydse Nasionale Party ’n veel progressiewer entiteit as menige voorafgaande regering in Suid-Afrika, en in dié opsig ook progressiewer as die huidige wat vele “regse” neigings toon soos byvoorbeeld kolonialisme, rassisme en nasionalisme.

Onlangse verwikkelings rondom ras in die politiek raak al hoe paradoksaler, en rassisme word toenemend as “links” of “liberaal” beskou. Met die val van die Berlynse muur het die onderskeid tussen ’n linkse aanhang van ekonomiese sosialisme en ’n regse voorkeur vir kapitalisme eweneens tot ’n einde gekom. Die ou monargiese verdelingslyn van die negentiende eeu tussen republikeine en monargiste is ook nie meer ter sake nie. Het dit dus hoegenaamd enige sin om langer hierdie terme te gebruik? Ook die feit dat rassisme by wyse van regstellende aksie en voorkeurprogramme vir swart Afrikane, deesdae as ’n progressiewe of linkse beweging gesien word, toon dat ons nou driehonderd-en-sestig grade beweeg het sedert Cuvier en Darwin en dat streng rasseonderskeid nou weer as hoogs vooruitstrewend gesien word. Trouens, radikale Afrosentriste in die VSA beweer dat swart rasse meer ontwikkeld en meer menslik as gevolg van hoër hoeveelhede melanien is as wittes.

Volgens die teorie van “die nuwe regs” beteken die ignorering van rasseonderskeidinge om te fokus op die ou probleem van kolonialisme en die oorheersing van die metropool dus om “regs” te wees. Verder het “regs” ’n skeldwoord geword wat in die nuwe snobisme as teken van die agterlikheid van Afrikaners teenoor hul Engelssprekende eweknieë gebruik word. As sodanig verteenwoordig dit nie politieke denke nie, maar is dit eerder ’n vorm van etniese propaganda. In enige konflik is daar altyd die slagoffers wat die diskoers van hul heersers aanneem, en die Afrikaanse voorstanders van die “nuwe regs”-teorie moet onder diegene gereken word.

Volgens tradisionele kriteria is nasionaliste gewoonlik regs en internasionalistiese sosialiste links. Sedert Stalin met sy slagspreuk van “sosialisme in een land” weet ons egter dat dit nie so eenvoudig is nie. In Wes-Europa was Christen-Demokratiese — dus regse — partye gewoonlik pro-Amerikaans en die sosialistiese — of linkse — partye meer nasionalisties en anti-Amerikaans. Oor die algemeen is linkses ook meer gekant teen die kulturele kolonialisme van Amerika. Wat die ANC betref, weet ons dat dit Afrika-nasionalisties ingestel is, wat as ’n vorm van regsheid geïnterpreteer kan word, gepaardgaande met ’n aangewesenheid op Amerikaanse begrippe en ’n anglofilie.

Is president Robert Mugabe regs of links? In ’n stadium het hy hom op ’n linkse Westerse ideologie, die Marxisme, beroep, maar deesdae lyk dit asof hy sy toevlug geneem het tot anti-wit rassisme. Myns insiens is daar geen verskil tussen die vervolging van die Jode deur die Nazi’s en dié van blanke Zimbabwiërs deur Mugabe nie, aangesien beide ekonomies welvarende groepe was teenoor ’n minder welvarende meerderheid

Wat my betref, het die links-regs-onderskeid in die Suid-Afrikaanse politiek sinloos geword, behalwe by groepe soos die AWB en SAKP wat dit grotendeels om simboliese redes aanwend. In ekonomiese terme het die ANC-regering ook ’n tradisioneel regse beleid en voer dit meer konsekwent ’n rassepolitiek as enige ander regering wat Suid-Afrika nog gehad het. In terme van heersende opvattinge is swart rassisme links en wit rassisme regs, maar uiteindelik moet die historiese oorsprong van “links” ná die Franse Revolusie erken word. Om “regs” en “links” soos rosette by ’n interhuisatletiekbyeenkoms uit te deel in terme van die “groep” waartoe mense behoort, lei eintlik tot ’n graad van absurditeit wat tereg met die kaskenades van Vader Ubu en sy politieke denke vergelyk kan word. Miskien behoort ons dan eerder daarvan af te sien en te fokus op die oeroue probleem van die Suid-Afrikaanse politiek, naamlik die stryd om outonomie teenoor die koloniale owerheid. Dit is ’n stryd wat verstrengel is met die term “Afrikaner” self. As trotse onsuiwere etnos of groep verwerp ons nie net rassesuiwerheid nie, maar ook ideologiese suiwerheid wat insgelyks ’n lugspieëling is van ’n vervloeë Europese en daarom koloniale verlede. Om vandag onbevange en outonoom te dink, en die koloniale gegewe te bevraagteken, is beslis denke in die Afrikanertradisie. Of dit ooreenstem met modieuse opvattings van links of regs is eintlik glad nie ter sake nie.

Oorspronklik op LitNet gepubliseer in die jaar 2000.

Henrey Jeffreys van Die Burger spreek hom teen volkstaat uit

Posted by Dan Roodt | Briewe en polemieke | Woensdag 10 Februarie 2010 9:25 am

Terwyl mnr. Henry Jeffreys, redakteur van Die Burger, homself hier moeg maak oor ‘n enkele Afrikaner wat onbeskof was teenoor Sandra Laing, wat as ideologiese pion gebruik word om Afrikanerskuldgevoelens aan te wakker, rep hy geen woord oor Danielle Esterhuizen, die vyfjarige dogtertjie van Randfontein wat op 20 Desember 2006 koelbloedig op haar ma se skoot deur twee swartes doodgeskiet is nie. Of oor Bernadine Kruger wat opsetlik deur ‘n swart taxibestuurder op haar bromponie in die strate van Pretoria doodgery is nie! Of oor die 50 000 Afrikaners, kinders, vroue, oumense, boere, wat sedert 1994 vermoor is nie. Elke jaar word ‘n 100 000 van ons Afrikanervroue verkrag deur julle “Suid-Afrikaners”. Nee wat, mnr. Jeffreys, ons wil niks meer met hierdie rampokkerstaat te make hê nie en krete van rassisme! rassisme! gaan ons nie verhoed om vryheid, rus en vrede in ‘n eie volkstaat te smaak nie. Die helfte van Gauteng, Oos-Transvaal, die Oos-Vrystaat en Suid-Kaap is ons s’n en die res van die land kan maar opsnork in hul geweldsparadys. As die Wes-Kaap wil afstig is dit ook goed, maar ek dink hulle verkies Zoeloe- of Xhosa-regering bo selfregering. In elk geval is dit net ‘n kwessie van tyd voordat Xhosa-demografie vanuit die Oos-Kaap die “Afrikaanse leefwêreld” van die Wes-Kaap finaal verander. Teen daardie tyd sal ons egter al rustig in ons volkstaat bly en oor die kriminele wondere van Mzansi lees soos ons vandag oor Liberië of die Kongo lees…

Jan-Jan Joubert verdedig De Klerk in Rapport

Posted by Dan Roodt | Briewe en polemieke | Saterdag 6 Februarie 2010 9:58 pm

Hierdie is goedkoop en verslete retoriek. Mnr. Joubert begryp glad nie die grondverskuiwende omvang van vandeesweek se volksuiting van weersin in De Klerk se verraad en onnoselheid nie. Met ses atoombomme en die sterkste weermag in Afrika, kon hy nie vir ons ‘n enkele Afrikaanse universiteit van ‘n paar alkoholiese, linkse terroriste afsmeek wat so pas hul Sowjetweldoener se finansiële en militêre steun verloor het nie. Vandag beleef ons ‘n apokalips van redelose geweld, moord, verkragting, teregstellende aksie, verwoesting van die omgewing, riool in die riviere, vervallende hospitale, gate in die paaie. Wat sê hulle? In Afrika is daar nooit mislukkings nie, net gedeeltelike suksesse. Lyk my dieselfde geld De Klerk se wonderlike “onderhandelings” wat op kapitulering uitgeloop het. Ons moet seker dankbaar wees dat ons nie met ons eie, oorhandigde wapens in die see in gejaag is nie. Altans nog nie. Dankie, mnr. De Klerk. En veral dankie aan u juigkommando met “joernaliste” soos Jan-Jan Joubert wat ons daaraan herinner dat die Afrikaner se volkselfmoord ons darem by ons vyande gewild gemaak het.

Race rears its ugly head

Posted by Dan Roodt | Briewe en polemieke | Saterdag 6 Februarie 2010 1:44 am

Doer uit die Oos-Kaapse Engelse vesting, Rhodes, beskuddig Robert Brand, broer van die ewe polities korrekte joernalis Gerrit Brand, my van rassisme.

Because I had written elsewhere on this blog that  “it is certainly admissable that races, too, may differ not only in attitude but also in ability” he accuses me of racism. Brand, an Afrikaner at an English university, does not seem to understand English. The term “admissable” means, according to my dictionary, “(of a plan or idea) worthy of being accepted or considered. In law: acceptable as evidence”.

Unlike Robert Brand and his fellow white-hating, PC academics who have reduced the intellectual life in this country to iron-clad conformism last seen in pre-Galilean papal decrees on science (the earth being the centre of creation and the sun revolving around the earth and other such beliefs), I am prepared to accept any truth or fact that may be scientifically proven.

I therefore challenge Robert Brand to prove to me what he takes to be a self-evident fact, namely that sub-Saharan Africans have, on average, an equal IQ and an equal capacity to pass mathematics and science at school or university compared to whites. Or East Asians (Chinese, Japanese) for that matter.

Rather than “resting his case” as he glibly claims on his blog, he should rather present his case first and show us the evidence. Show us one country where the black population performs equally well in maths and science examinations compared to whites or Asians. Or a study comparing the average IQ of different races where the blacks are found to have an IQ equal to that of whites, i.e. 100.

Of course, Robert Brand will never take up this challenge, because – like the mediaeval Catholic church – his beliefs are based on a morality of strict racial and biological equality. Science or intellectual inquiry does not come into it.

Incidentally,  I happened to receive a newsletter from the Afrikanerbond which was forwarded to me in which the matric results are analysed:

2009 Matriekuitslae in ‘n neutedop

  • In 1998 begin 1,444,018 kinders met Gr 1 (Matriekgroep van 2009)
  • In 2005 begin 1,052,499 leerlinge met Graad 8 (Matriekgroep van 2009)
  • In 2009 skryf 580,577 leerlinge matriek, oftewel 40% van die groep wat in 1998 met skool begin het.
  • Van die 1 444 018 kinders wat in 1998 vir Graad 1 ingeskryf het, het 863 441 reeds die skoolstelsel verlaat voordat hulle in 2009 veronderstel was om matriek te skryf.
  • Slegs 334 745 leerlinge slaag die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen – (60,6% wat geskryf het)
  • Slegs 109 706 kwalifiseer vir graadstudie (ongeveer 20% van kandidate wat geskryf het)

Vergelykende syfers vir die Matriekuitslae 2006 en 2009

2006 – 37 809 matrikulante met A tot C simbole vir Wiskunde

2009 – 31 743 matrikulante met A tot C simbole vir Wiskunde

2006 – 15 401 matrikulante met A tot C simbole vir Wetenskap

2009 – 10 258 matrikulante met A tot C simbole vir Wetenskap

2006 – 10 638 matrikulante met ‘n A simbool vir Wiskunde

2009 – 8 710  matrikulante met ‘n A simbool vir Wiskunde

2006 – 3 385 matrikulante met ‘n A simbool vir Wetenskap

2009 – 987 matrikulante met ‘n A simbool vir Wetenskap

2006 – 2 376 matrikulante met ‘n A simbool vir beide Wiskunde en Wetenskap

2009 – 981 matrikulante met ‘n A simbool vir beide Wiskunde en Wetenskap

2006 – 317 642 matrikulante skryf Wiskunde – 107 372 slaag (33.8%)

2009 – 290 407 matrikulante skryf Wiskunde – 133 505 slaag (45.97%)

2006 – 195 223  matrikulante skryf Wetenskap – 131 552 slaag (67.39%)

2009 – 220 882 matrikulante skryf Wetenskap – 81 356 slaag (36.83%)

(Syfers onder andere bekom vanaf South African Institute of Race Relations en prof Nick Grove – Registrateur van die UP)

The dismal and worsening picture of South Africa’s matric results cannot be explained purely by external conditions (not enough teachers or facilities, etc.) Other, hitherto unnamed, factors might be at work. Such as black aptitude for maths and science, for example.

In a normaland meritocratic society, these things might be glossed over. but in South Africa blacks are preferred over whites when it comes to appointments and educational opportunities. The system implicitly assumes that blacks are more capable than whites or at the very least equally capable.

But what if, as the evidence of poor academic and schooling prowess by blacks suggests, they are somehow – whether as a result of biology, the environment, apartheid or whatever cause – less capable than whites when it comes to logical reasoning and higher forms of decision-making requiring such reasoning?

In that case this society is being socially engineered to go backward! It is precisely punishing those with the capacity to perform much-needed technical and managerial tasks and rewarding those who, on average, lack such capacity.

Recently the appeal court in Bloemfontein found against the municipality of Pretoria (the same municipality prefers to go by the name of a cow or monkey called “Tshwane”)because it had prohibited a senior electrical engineer from appointing skilled whites as high-voltage electricians when no blacks could be found.

Rather than admitting that some races and some individuals might be more talented in certain fields than others and using such talents and skills to the advantage of the whole of society, the dogmatic egalitarians such as Robert Brand and of course the ANC government insist on the racist exclusion of skilled whites from managerial and technical positions.

The disastrious consequences of this insane policy of not making use of available skills possessed by whites will surely lead to the deterioration of services, infrastructure and the economy.  This is the real racist crime, not the mere mentioning of the possibility of racial differences in IQ or mathematical aptitude.

Ná vanoggend op Morning Live

Posted by Dan Roodt | Briewe en polemieke | Donderdag 4 Februarie 2010 5:18 pm

Vanoggend was ek die gas van Lee-Ann Manas op SABC2 se program “Morning Live”.

Ek het ‘n teorie dat ons aan die begin van 2010 besig is om ‘n ideologiese revolusie te beleef op dieselfde manier as wat daar in die laat tagtigerjare ‘n ideologiese revolusie na links (ironies op die oomblik dat Links in Europa op sy baadjie gekry het met die ineenstorting van die Berlynse Muur) in Suid-Afrika plaasgevind het. In my e-pos het ek vanmore feitlik net boodskappe van ondersteuning gekry, ook van Engelssprekendes.

Op die stel kon ek nie die sms’e onderaan die skerm lees nie, maar volgens my vrou was omtrent 80% positief teenoor my. Rentia Landman van die Vryheidsfront in Pretoria het my ook lof toegeswaai en gemeen dat ek ‘n “uitklophou” geplant het toe ek die Jong Kommunis vertel het van die riool in Kroonstad waarvan 50% in die rivier en spruite in loop.

Ek stem saam met kommentaar dat ons nou momentum moet behou, al moet ons dit in die Engelse media doen want ek dink Naspers se broeke bewe nou omdat hulle sien hier kom polarisering en potensiële konfrontasie. As ‘n mens egter die kommentaar en briewe in Beeld lees, dan heers daar oor ‘n breë front onder Afrikaners ontevredenheid en ‘n gevoel van: “genoeg is genoeg”.

Die damwal het myns insiens gebreek en ons moet nou net dié gevoel van ontevredenheid kanaliseer in konstruktiewe optrede en organisasie om ten minste in ‘n gedeelte van die land die juk van ons af te werp (volkstaat). Daar is ‘n uitspraak van die Grondwethof dat dit nie onwettig is om ‘n volkstaat te propageer nie, want immers bestaan artikel 235 van die SA grondwet wat vir selfbeskikking voorsiening maak. Ons oortree dus nie die wet deur regering deur Afrikaners vir Afrikaners voor te staan nie.