Einde van Afrikaanse skole? Appèlhof gee Boerehaat-LUR drakoniese magte oor skole

Afrikaans is nou werklikwaar met sy rug teen die muur: die opperste Boerehater Lesufi gaan nou dié uitspraak gebruik om Afrikaanse skole met Engelstalige leerlinge te oorstroom en sodoende Afrikaanse onderwys uit te wis. – DR

Die Gautengse LUR van onderwys het nou die magte om te besluit oor ’n skool se toelatingsbeleid, het die appèlhof Vrydag in Bloemfontein beslis.

Dit beteken dat die LUR, Panyaza Lesufi, nou die magte het om te besluit of ’n skool vol is of nie.

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het vroeër aangevoer dat slegs hulle die magte het om oor ’n skool se kapasiteit te besluit, maar het nou met hierdie uitspraak verloor.

Source: Gauteng-LUR kan nou besluit of ‘n skool vol is

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *