Grap van die dag: ‘Die Lem’ Nzimande is nie teen Afr op universiteit

Dis ‘n goeie grap! Vandat hierdie Zoeloe-kommunis aangestel is, doen hy niks anders as om Afrikaans op universiteit te probeer vernietig nie.

Maar lees hierdie onlangse berig:

Hy glo juis dat Afrikaans as ’n onderrigtaal gered moet word,” het Khaye Nkwanyana, woordvoerder vir dr. Blade Nzimande, Vrydag aan Die Burger gesê na aanleiding van die jongste taaldebat op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) die afgelope drie weke.

As ek egter iets van Afrika-logika verstaan, is dat jy iets kan voorhou en dan die teenoorgestelde kan doen. En niemand is daaroor gekwel nie. Ek sê: “Ek het net die grootste agting vir jou.” En dan maak ek jou dood. Teenstrydigheid? Nee, glad nie.

“Die heersende toestande by die US in dié stadium is nie verwelkomend vir diegene wat nie Afrikaans praat nie,” seg die Mes wat sy mes vir ons in het. Hoe verwelkomend is Wits of Kaapstad vir ‘n Afrikaner? Rol hulle die rooi tapyt uit met tolkdienste na Afrikaans in al die klasse? Nee, vir seker nie! Hulle sal liewer vir jou sê: “Voetsek, Dutchman, kruip terug in jou gat!” Of: “Voetsek, jou Afrikanerrassis, ons hou van ons universiteit Engels en wit hier!” 95% van die dosente is mos wit by die Univ van Kaapstad. Ook by Ikeys is daar ‘n horde akademici wat niks doen nie, en heel dag op die internet anti-Afrikaanse propaganda skryf en selfs volksmoord teen ons aanhits. Dit heet: “Skep ‘n weerligafleier vir jou vyand.”

Nog iets: van 1917 af toe daar vir die eerste keer ‘n kommunistiese bewind in Rusland ontstaan het, was kommunisme sinoniem met volksmoord. Taalmoord en kultuurmoord is maar net die keersy van fisieke volksmoord, om ‘n volk en alle reste van hom, plekname, monumente, simbole, ens., uit te wis.

“Transformasie” word al jare lank as ‘n kodewoord vir kommunistiese revolusie deur die SAKP gebruik. Joe Slovo (gebore Yossel Mashel Slovo in Lithaue) het dit dekades gelede al ingestel. Deur dit ‘n rassekonnotasie te gee, neem niks weg van die ekstremistiese, radikale grondslag daarvan in die denke van Marx, Engels (f*k Engels), Lenin en Trotski nie. Revolusie is revolusie, en dit eindig altyd in ‘n bloedbad.

Die Universiteit van Stellenbosch is tot revolusie verbind, sê hulle. Wel, al 220 dosente wat (Friedrich) Engels as enigste taal wil hê, is self-erkende marxiste/kommuniste. Lees maar wat hulle skryf. Dus kan ons wel sê dat die dosente van die US en waarskynlik die rektor tot revolusie verbind is.

Miskien is daar Afrikaners wat die Rooi Lem ernstig opneem. Afrikaners is mos naïef. Hulle het selfs geglo dat daar in 1994 “demokrasie” met “gelyke regte” sou aanbreek. Toe nie.

In Suid-Afrika praat egter baie min mense Engels as moedertaal en hoofsaaklik in die Natalprovinsie: 400 000 Engelse en hul miljoen slawe wat hulle van Indië ingevoer het.

As die slawe teruggaan Indië toe, is die land Afrikaans, want helfte van inheemse Engelse verstaan ook Afrikaans. Voorheen het baie Engelse ook in Afrikaans gestudeer, om weg te kom van die marxistiese Engelse kampusse (Wits, Rhodes, Kaapstad en Natal) af.

Die Engelse marxiste haat ons en Suid-Afrika, het eers terreur teen ons aangehits, nou is dit volksmoord. As hulle oorreed kan word om terug te gaan Brittanje toe en sommer kan erken watse onding dit was om Indiërs hierheen as slawe vir hul suikerrietplantasies te bring, is al ons probleme opgelos, nie net die taalprobleem nie.

Die outeur van die Kerkstraatbom was ‘n Indiër, Aboobaker Ismail. Kom ons stuur al die terroriste en ekstremiste huis toe, sê ek. Hulle het in elk geval dubbele nasionaliteit.

Blade kan weer iewers in ‘n hut in Natal gaan bly. Waarom hom langer met iets bemoei – tersiêre opleiding – waarvan hy geen benul het nie?

In elk geval het hy ‘n wit, Engelse hanteerder daar iewers in sy dept., ek vergeet nou wat haar naam is, wat ook by Wits opgelei is. Agter elke radikale swarte is daar ‘n meer ekstreme rooi Rooinek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *