Jan-Jan Joubert verdedig De Klerk in Rapport

Posted by Dan Roodt | Briewe en polemieke | Saterdag 6 Februarie 2010 9:58 pm

 Powered by Max Banner Ads 

Hierdie is goedkoop en verslete retoriek. Mnr. Joubert begryp glad nie die grondverskuiwende omvang van vandeesweek se volksuiting van weersin in De Klerk se verraad en onnoselheid nie. Met ses atoombomme en die sterkste weermag in Afrika, kon hy nie vir ons ‘n enkele Afrikaanse universiteit van ‘n paar alkoholiese, linkse terroriste afsmeek wat so pas hul Sowjetweldoener se finansiële en militêre steun verloor het nie. Vandag beleef ons ‘n apokalips van redelose geweld, moord, verkragting, teregstellende aksie, verwoesting van die omgewing, riool in die riviere, vervallende hospitale, gate in die paaie. Wat sê hulle? In Afrika is daar nooit mislukkings nie, net gedeeltelike suksesse. Lyk my dieselfde geld De Klerk se wonderlike “onderhandelings” wat op kapitulering uitgeloop het. Ons moet seker dankbaar wees dat ons nie met ons eie, oorhandigde wapens in die see in gejaag is nie. Altans nog nie. Dankie, mnr. De Klerk. En veral dankie aan u juigkommando met “joernaliste” soos Jan-Jan Joubert wat ons daaraan herinner dat die Afrikaner se volkselfmoord ons darem by ons vyande gewild gemaak het.

6 Kommentare »

  1. Kommentaar deur Ou Metalhead. — Februarie 8, 2010 @ 9:48 am

    Hallo! Ek verstaan en doen afrikaans so goed skryf nie, maar ek sal probeer. I’m from Swede. Maar so ver, ek verstaan dat jy veg vir jou mense, jou taal en jou kultuur. Ek hoop jy het sukses in jou werk en jy-Afrikaners, Afrika se wit stam, iewers kan gerehabiliteer word nie!
    groet uit Swede.

    http://gammalhardrockare.blogspot.com/

  2. Kommentaar deur Driehoek — Februarie 9, 2010 @ 10:53 pm

    Awe, Dan! Ek was geskok om te hoor jy kan nie rocket jump nie, maar dat jy ‘n iPad gebruik? Dude, dit gaan my verstand te bowe. Weet jy dan nie van waffer stoffasie ‘n ware Afrikaner gemaak is nie?

    Skande!

  3. Kommentaar deur Matt Hendrik Heyns — Februarie 18, 2010 @ 7:32 am

    Fris Willie het die mag weg gegee omdat hy eenvoudig gevou het en die Notule van Verstandhouding saam met Mandela onderteken het. Daar na kon die ANC die grondwet na hartelus opfok. So by so dat die Afrikaner volk slegs individuele regte kry. De Klerk is ‘n fokken leuenaar en verraaier.

  4. Kommentaar deur Marietjie Kriel Morgan — April 11, 2010 @ 12:22 pm

    Ek voel ook so oor de Klerk. Hy het nog geen ‘remorse’ getoon vir die feit dat hy sy mense en land op n platter gegee het aan barbarisme nie. Hoe is dit dat die ou wetter nog leef. Ek dog n mal ou het hom al lankal gepos, hel to waar hy hoort.

  5. Kommentaar deur Marietjie Kriel Morgan — April 11, 2010 @ 12:29 pm

    I wonder if FW de Klerk realizes that he is going to have a very lonely send off. Not whites or black like him. He is not welcome anywhere, not here on earth and certainly not where God’s people are going to one day. ET’s funeral was the largest I have ever seen in SA ever. I know that 20% of the people who were there don’t have the same sentiments about ET as me, but then they are the ones who will never understand what it is all about. It is not about the color

  6. Kommentaar deur Leonie — April 17, 2010 @ 7:34 am

    Matt en Marietjie FW de Klerk was maar net n swakkeling en die laaste skakel in die pad van verraad wat oor dekades strek wat deur die geldmag beplan en sistematies uitgevoer is deur goedgekieste verraaier in die Afrikanervolk waarby die CIA as middel gebruik is om die pad van verraad te bestuur.

    Die laaste eerbare leier in die Afrikanervolk se geskiedenis was Verwoerd wat vermoor is – want hy was n gevaar vir die Illuminati.

RSS voer vir kommentaar op hierdie bydrae. TerugSpoor URI

Lewer kommentaar