Johann Wingard lig die deksel op IK effens verder

Ek is bly Johann Wingard het die stoute skoene aangetrek in sy artikel Wat lê anderkant die demokrasie?, na aanleiding van enkele opmerkings wat ek op die SAUK TV oor die korrelasie tussen IK en ekonomiese prestasie gemaak het. Ná my verskyning op die Morning Live-program, het tientalle mense vir my e-posse geskryf en ook kommentaar op my woernaal by roodt.org gelaat. Onder andere het een van die mense met die hoogste IK in die land my gelukgewens. Hy is ‘n lid van Mensa en volgens hom presteer swartes reeds volgens hul IK wat opvoeding en bestuursposisies betref en sal die onderwysstelsel niks uitrig om enige verbetering aan te bring nie. Een swarte het my ook op hierdie woernaal tot ‘n IK-toets uitgedaag, wat hy nogal in Afrikaans sou aflê om ‘n dom persoon soos ek ‘n billike kans te bied! Die feit dat sy boodskap etlike spelfoute bevat het, het my oortuig om hom die vernedering te spaar.

Terwyl ons nou hier op die buitenste spektrum van politieke onkorrektheid beweeg – maar die omstandighede in die land maak ‘n gesprek soos dié eintlik onvermydelik – kan ‘n mens ook die omstrede vraag vra of die Afrikaner homself nie beter behoort te teel nie? Gegewe die feit dat ons die sogenaamde “oorlog van die wieg” verloor het, sal ons nooit kan inhaal op swart en bruin getalle nie, maar indien ons deur middel van genetika en ingryping in ons eie voortplanting ‘n hoër gemiddelde IK vir die Afrikanervolk behaal, sal die hele land en streek nie net daarby baat nie, maar sal dit ons kanse op oorlewing ook verhoog. Dis natuurlik die taboewoord “eugenika”, maar deur sy toelaagstelsel is die ANC besig met omgekeerde eugenika deur lae-IK- swart meisies te betaal om meer lae-IK- kinders in die wêreld te bring wat uiteindelik ‘n las op die land en op die wêreld gaan wees.

Join the Conversation

8 Comments

  1. Johann Wingard slaan die spyker op sy kop. Sou ons inheemse bevolking of ook dan alle Afrika bevolkings groepe so ‘n hoe intelegensie vlak he sou ek graag bewys daarvan wou sien!
    Om slegs een voorbeeld te noem: die majestieuse geboue wat al sedert die 12de eeu in Europa ontwerp en gebou is terwyl die mense in Afrika steeds (vandag nog) in modder hutte woon.
    Gn wonder Afrika word na verwys as die donker kontinent.

  2. Verskoon asseblief my spelling met tye. Ek’s Afrikaans, maar nie meer gewoond daaraan om in die taal te skryf, my woorde boek is ook verlore.

    Die IK kwessie is nou interresant, om rede dat dit sekerlik ‘n rol speel en so aan. Die enigste probleem wat ek daarmee vind is dat mense met kwansyse hoë IK’s nie noodwendig weet hoe om al daai breinkrag toe te pas nie. As mens maar net kyk hoeveel mense belagnstel daarin om iets soos rekeningkunde (nou as voorbeeld, natuurlik) te gaan studeer, want hulle wil graag eendag ryk wees ens. Of so dink hulle, sonder om aan die uiterste vervelige aard van die vakgebied te dink.

    Die probleem wat die Afrikaner op die oomblik ondervind is heel moontlik te doen met die “gevaar” en “gevare” om as Afrikaner in die land te leef.
    Daar is tog meriete aan al hierdie bang-pratjies verbonde, maar dit wil wel blyk of elke Afrikaner net vir hom/haar self wil uitkyk. Instede daarvan dat Afrikaners vir mekaar omgee, en miskien moreel verplig voel om te verbeter aan die Afrikaner se situasie, is hulle meer geintriseerd daarin om iets soos “rek” te gaan swot. Daar is niks fout daarmee nie, dis mos heel statig om ‘n CA te wees! Die probleem is net dat daar ‘n streng individualisme plaasvind en een of ander banale graad gaan swot, wat regtig nie interesant is nie, want dit sal seker maak dat “ek” oukei is, die ander moet dan net daarby inval. Die gedagte gang is nie opgestel in die belang van die individu en die medemens nie.

    Die gebruik van die IK sal dus net nuttig wees as mens betekenis daarby kan heg. Dus is dit belangrik om bietjie estetieka aan te leer. En miskien weer respek toe te eien aan die Geesteswetenskappe.

    Skakel net na kanaal 324 (MK) om te sien dat die Afrikaner nie op ‘n goeie plek is nie. Die musiek van die jeug is ongeinspireerd en handel meestal om quasi-Amerikaner issues. Daar is wel baie kanale wat die Afrikaner kan gebruik om homself te vestig en bevestig, maar dit word meestal besoedel met nutelose en onopgevoede sosiale kommentaar (indien enige). Die gehalte van geselsprogramme soos Glitterati ens. is embarrasing. Hierdie nuwe tipe vorm van Afrikaner-wees is ook heel duidelik in forums op Facebook.

    My eintlike vraag dan: Indien ons ‘n volkstaat stig en met goeie Afrikaner genetika voortplant en so aan, wie gaan hierdie Afrikaner generasie opvoed? Ek sou hoop dat dit nie die huidige Afrikaner generasie (my generasie) moet wees wat met die probleem opgeskeep gaan sit nie? Ek weet nie of ons/hulle genoeg sou omgee nie. Almal wil net genoeg geld maak om in sekuriteits-komplekse te woon, die gevaar is te groot andersins.
    Maar kom die gevaar dan nou nog van buite, of van binne?

  3. Wie het hierdie geskryf? Dit kom beslis uit my mond. Ek wil net byvoeg dat die mense versigtig moet wees ‘wanneer hulle hul ouers kies’ Choose your parents wisely. Lank, lank terug toe ek n sosiologie student was by Unisa (toe n graad not n graad was) het ek dit in een van my sosiologie boeke gelees en ek het dit skreeu snaaks gevind. HET JY JOU OUERS GOED GEKIES? Moenie moed opgee as jy wel die verkeerde ouers gekies het nie. God kan jou help, nood leer bid. Moenie dat slegte bloed jou dwing om God te verloën nie. God kan jou reinig as dit Sy wil is.

  4. Daar is niks wat my so irriteer as n lafaard nie. n Lafaard is volgens my iemand wat altyd saamstem met mense al weet hy dat hulle verkeerd is. Ek kan nog ampertjies mense vergewe wat a.g.v. hulle beroepe versigtig moet wees wat hulle besig, maar mense wat vir hulself werk en nie hoef te vrees wat hulle sê nie en nog steeds ja en amen sê op alles; daai mense sien ek as totale swaksinnige idiote. Ek weet ek mag nie oordeel nie, maar ons is in die moeilikheid hier in SA weereens soos ons was toe FW ons weggegee het en ET nie n keuse gehad het asom vir die Afrikaner volk te veg nie. Om net n idiologie te ondersteun in stilte is nie genoeg nie. Om as draadsitter net te sit en kyk hoe mense soos die werklike Afrikaners hulle g*tte afwerk om hierdie land regeerbaar te maak en die gruwel moorde stop te sit, is heeltemal onaanvaarbaar en grens aan slapg*t en ‘cowardice’. Sulke mense soek ek nie in my binnekring nie. Ek soek hulle nie eens in my huis nie. Ek soek hulle nie eens as my vriende op facebook nie. Ek praat hier uitsluitlik van mense wat nie hoef te vrees om hulle werke te verloor nie. Dan moet ek ook sê, ek het maar nie baie respek vir die wat moet gat kruip om hulle werke te behou nie. Wat my wel grief van sommige van hierdie mense is die feit dat hulle lou warm is aangesien hulle hulself moet oortuig dat hulle eintlik nie so sleg is nie. Eintlik is hulle k*k sleg. Ek het n diepe respek gekry vir Steve Hofmeyer by die begrafnis en ek sal nou uit my pad gaan alhoewel ek nie baie geld het nie om sy CD’s aan te koop. Ek eet liewer minder steak en koop minder parfuum en handsakke en al die ander goed wat ek oor mal is(en ek is glo my)en ondersteun die organisasies soos Afriforum of Solidariteit en selfs vir Praag as ek kan. Ek sal dan terug kan gee wat hy aan my gegee het daardie by die begrafnis van ET, en dit was dat daar mense is wat braaf is en ek glo hy is n opregte kind van God. Hy is baie jonger as ek, maar ek sien hom as n held in ons geskiedenis. Die mense,ek insluitend het hom toegejuig menigmale en ek weet hy sal nie hierdie boodskap kry nie, maar die feit dat almal so hard gejuig het gedurende sy toespraak in die kerk, is al genoeg vir hom, ek weet dit in my hart.

  5. Ten spyte van die feit dat ek nie tyd het vir huigelaars nie, was ek tog een van die top Eiendoms agente in Boksburg, my kliente was nie net wit nie, maar ek het nooit toegelaat dat my professionaliteit my waardes as Afrikaner kompromiseer nie. Ek het nooit my mense verloën nie en sal glad nie werk op iemand se eiendom wat my mense afkraak nie. Ek was ook een van die wat die resessie oorleef het. Die springkane het almal omgekom en uit 75 000 agente in SA het net 25 000 oorleef. Natuurlik is nie al 25 000 ‘goeie’ mense nie, maar dan hoef ek in elk geval nie met hulle te assosieer nie. Ek het eintlik nie ‘vriende’ in die eiendoms bedryf nie aangesien ek n CRS is en my nie ophou met ‘sly, skelm en crooked’ agente nie; dit sou amper iets wees soos ‘meng jou met die semels dan vreet die varke jou’. Ek sê nie alle agente in SA is ‘sly, skelm en crooked nie, maar baie beslis 99.95% van hulle. Die .05% wat oorbly is CRS agente. Van daardie .05% CRS agente is net omtrent 20% Godvresend. Kan julle nou verstaan hoekom ek nie met agente bevriend is nie. In Boksburg is ons net 2 CRS agente. Die ander een en ek ken mekaar nie juis nie. Ek sien nie juis dat sy adverteer nie. Maar ek doen ook nie. Miskien het sy in die vet jare genoeg are (koring) bymekaar gemaak. Sy is dalk n mier soos ek. Snaaks dat sy in die Suide van Boksburg werk en ek in die Noorde. Ek is baie lief vir die mense van die noorde. Dis nie n geval van kyk noord en f*k voort nie hoor. Maar ons moet die blink kant ook bo hou, anners vergaan ons en dan is ons niks werd vir ons medemens (die Afrikaner Volk) nie.

  6. My pa was n kenner op die gebied van genetika aangesien hy van die top stoet bulle in die land ‘geteel’ het in sy werk as ‘bultapper’ of semen collector. Hy het vir die Boere in SA bulle getap vir bevriesing om te gebuik vir kunsmatige inseminasie asook later jare vir embrio-oorplasings. My pa het dikwels lesings by Onderstepoort gegee en niemand kon hom iets van genetika vertel nie. Wat ek wel van my pa geleer het in al die jare as kind in die huis was eerste die Bybel. Die oorspronklike eerste vertaling in Afrikaans van die Bybel. Ek dink dit was die 1953 uitgawe. My pa (asook my ma) was albei gekwalifiseerde beoordeelaars van alle beesrasse in SA en het liewer een of ander groot boer se beeste voor berei vir die skoue en veral die ‘Rand Easter Show’en ook baie baie baie ‘Grand Champions’ verwerf by die landbou skoue ooral in SA. Wat het dit nou met gene van mense te doen. Alles, want dit werk op dieselfde prinsiep. As jy n vout in jou familie het soos een of ander gebrek, en jy trou met n man met dieselfde gebrek in sy familie dan is die kanse mos goed dat iewers in die geslagte daarna daardie vout weer sal opduik. Ek gaan nie eens baie verder hieroor uitbrei nie behalwe om te sê dat die Westerse beskawing skoonheid, intelligensie en ander waardes in mense sien en liewer vir iets beters gaan as die ‘mundane’. Dis amper soos soort soek soort. Die kastes stelsel in baie Europese lande selfs in Engeland is n bewys van hierdie selektiewe neigings van die beskawing. Ongelukkig tel dit ook vir die wat nie so ryklik bedeeld was nie wat veral intelligensie en bekawings idiologie nie as belangrik ag nie. So die wat het sal nog bykry en die wat nie het nie sal van weggeneem word. Dit is so geskryf in die Groot Book van die lewe ons Bybel en dit is inderdaad so. As jy nou kyk na Zuma se keuse van vrouens, sal jy sien dat hulle almal basies groot en oorgewig is soos hyself. Hulle eet basies ongesonde kos omdat dit hulle ‘culture’ is en beslis nie omdat hulle nie gesonde kos kan beskostig nie. Ons belasting betalers betaal jaarliks 15.5 mil rand net om Zuma se klomp vrouens en kinders n lewe van Luuks te gee. So dit is nie omdat hulle nie kan bekostig om die regte kosse te eet nie, dis n kwessie van swak opvoeding en omtrent geen geleerdheid nie. Hulle stel nie belang om hulself te verbeter nie, want dis lekker om so te lewe sonder die Westerse wêreld se stress. Hulle kry ook n lieflike land op n ‘platter’ so hoekom moet hulle kommer? Hulle mag ook met hulle barbaarse rituele aangaan soos voorvadergeeste en sangomas, en ook rondgaan en almal moor wat hulle nie van hou nie en veral die witman, want die witman het mos vir Gam (Is dit Gam, want my kennis van die Bybel is al lankal nie wat dit moet wees nie; te lank onheilig geleef in my Engelse koekon) gesê hy moet vir sy pa lag toe hy daar dronk gelê het. Dit is hoekom dit vir hulle maklik is om ou mense te verkrag, hulle verkrag alles wat voorkom en sal n dier bykom as dit nie anders kan nie. Vir hulle is die daad verkragting nie taboe nie, net soos steel is dit n ‘survival mechanism’ wat die duiwel vir hulle voorsien het. En dit lyk my die duiwel seëvier hier in SA, want wat in Rhodesia gebeur, is vinnig besig om hier ook te gebeur. Die enigste verskil is dat die blankes in SA nie n ander heenkome het nie, in Rhodesia het hulle.

  7. 1 Wat vir ‘n ding is ‘n CRS agent?
    2 Hoekom altyd die Bybel nadersleep? Wat sou die ou spul bokwagters iewers in die Bybelse woestyne enigiets van enigiets geweet het behalwe om hulle brandsiek bokke kraal toe aan te jaag?
    3 Kan iemand nie dalk hierdie webblad bystaan en taalparapleë soos onse Marietjie Kriel Morgan se spelfoute regskaaf nie?
    4 E.T. was dalk die Afrikaner se grootste vyand ooit. Hy en Clive Derby en ‘n paar ander malles het meer gedoen om Afrikaners tot in die afgrond te verdoem as enigiemand anders ooit.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *