My nuwe woernaal

Ek het so pas hierdie nuwe woernaal geskep, wat in samehang met www.praag.co.za sal bestaan, maar waar ek my diverse internetgeskrifte, boeke, briewe aan die pers en ander materiaal byeen gaan bring.

Ook sal ek hier meer informele kommentaar en skakels na interessante berigte op die web plaas.

Join the Conversation

1 Comment

  1. Goeiedag Dan,

    Ek het tot onlangs toe nie direk van jou werk kennis geneem nie maar nadat ek jou stuk “Afrikaner survival under black rule gelees” het, het ek jou “gegoogle” (is hierdie woord in die HAT?). Ek geniet jou werk baie en dink jy doen baie vir afrikaans en die afrikaner. Ek woon in die VAE, Dubai, en ek en ‘n paar vriende het ‘n paar weke gelede besluit om GRAV (Gemeenskap van Regte Afrikaners in Die VAE)te begin. Vir die bevordering van spreektaal afrikaans, omdat ons die taal geniet maar ook omdat ons ‘n glasie rooiwyn en ‘n beesstert geniet!! Ons sal graag van jou wil hoor en ons het ook ‘n paar planne om vryheidsvegters vir afrikaans hierso te wees.

    Groete

    Fanie Bosch

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *