Antwoord aan Langsweep oor hoe VF+ met swart woonbuurte sal handel

@langsweep vir spelling: die Akademie se Woordelys is nou beskikbaar by woordelys.co.za. Die VF Plus staan vir selfbeskking op plaaslike vlak en die terugkeer van ons ou munisipaliteite, dus sal ons nie langer vir die massas hoef te betaal nie. My eie persoonlike standpunt is dat Westerse lande hulpgeld moet skenk vir swart gebiede in SA en ons sal dieselfde persentasie gee as hulle. Dus as Brittanje 1% van sy BNP aan hulpgeld skenk, sal ons ook. Maar: ons mag ook verkies om ons hulpgeld elders in Afrika aan te wend waar dit vir ons invloed en sakegeleenthede mag koop, dus sal die plaaslike swartes moet meeding met die res van Afrika as dit by hulpgeld kom.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *