Duisende volkstate?

Op Facebook, ‘n repliek aan enkeles wat die gedagte van ‘n volkstaat belaglik maak:

Terwyl Afrikaners die gedagte van ‘n volkstaat belaglik vind weens die breinspoeling van die SAUK en Naspers, leef die res van die wêreld almal in volkstate, van die Israeli’s tot Suid-Soedan. Ná 1989 het ongeveer 50 volkstate tot stand gekom en kenners voorspel dat die minder as 200 lidlande van die Verenigde Nasies tot duisende kan aangroei soos wat volkere selfbeskikking opeis.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *