Zoid the mental void – nuttige idioot vir Sowjet-Afrika

Zoid the mental void is die nuttige idioot wat in Sowjet-Afrika gebruik word om die jeug te breinspoel. Daar is niks meer Afrikaans omtrent haar nie.

Eers is Afrikaners elke Sondag in die Sunday Times beledig. Nou het ons ‘n Engelse skryfster soos Marianne Thamm wat hier in swak Afrikaans vertaal word om dit te doen. Ons Afrikaners het kastig “’n eng, hermeties verseëlde en muwwe identiteit”. Wat van Thamm se benoude, bekrompe, Brits-koloniale identiteit wat van ons die soort oorgawe verwag wat tot ‘n “suksesvolle” Zimbabwe of Kenia gelei het waar daar nie eens ‘n verkiesing sonder geweld kan plaasvind nie?

Blykbaar het Zoid haar Engelse lesse goed geleer en sing sy nou oor Steve Biko. Maar oor die 50 000 Afrikaners, ook kinders soos Willemientjie Potgieter en Danielle Esterhuizen wat sedert 1994 wreed vermoor is, rep sy geen woord nie.

Gaan sy binnekort liedjies skryf wat Malema en sy jeugrekrute se komende grondbesettings besing?

Join the Conversation

1 Comment

  1. Karen Zoid is heeltemal van looitjie getik.

    Sy het hierdie jaar weer by Oppikoppi ogetree.

    In die middel van haar vertoning het sy met ‘n swart aksent begin praat en teen Steve Hoffmeyer en Afriforum uitgevaar. Sy het later soos ‘n besetene geskree en gesê:

    “Steve Hoffmeyer is just like Malema”

    “Afriforum took Julius Malema to court, and it cost the state more than R5 milion!”
    “For f*&%ing what!?For f*&%ing what!? For singing a song!? R 5 milion for f*&%ing nothing! For…f*&%ing…nothing!!!”

    Wat ‘n dom onosele vroumens. Sy is so ver links, dis verbasend dat sy nie van die verhoog af gebl%ksem het nie.

    Hoekom het die staat in die eerste plek die kostes gedra?
    Wat van al die ander biljoene wat deur die staat vermors word?
    Van wanneer af is aanhitsing to volksmoord “niks” nie?

    Die meeste mense het gejuig en hande geklap, ons het maar beweeg na ‘n ander verhoog waar die “dom” nie so dik in die lug hang nie.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *