Laat Clive Vry!

Staatspresident Jacob Zuma en Mnr Sibusiso Ndebele, minister van korrektiewe dienste,

Hiermee eis ek dat mnr. Clive Derby-Lewis, voormalige parlementslid van die Konserwatiewe Party van Suid-Afrika onmiddellik uit die Pretoriase Sentrale Gevangenis vrygelaat word. Nie net is Derby-Lewis reeds deur die Paroolraad ná byna 20 jaar in die tronk vir parool aanbeveel nie, maar hy moes lankal reeds kwytskelding vir sy aandeel aan die moord op Chris Hani ontvang het. Hani was ‘n bekende terroris wat aanvalle op onskuldige Suid-Afrikaanse burgerlikes beplan het. In die lig van u regering se vrygewige beleid deur mediese parool aan sulke misdadigers soos Schabir Shaik en Jackie Selebi toe te staan, moes ‘n kankerlyer soos Derby-Lewis lankal reeds om menslike redes vrygelaat gewees het.

English petition available here.

Laat Clive vry!

President Zuma en minister Ndebele

Staatspresident Jacob Zuma en Mnr Sibusiso Ndebele, minister van korrektiewe dienste,

Hiermee eis ek dat mnr. Clive Derby-Lewis, voormalige parlementslid van die Konserwatiewe Party van Suid-Afrika onmiddellik uit die Pretoriase Sentrale Gevangenis vrygelaat word. Nie net is Derby-Lewis reeds deur die Paroolraad ná byna 20 jaar in die tronk vir parool aanbeveel nie, maar hy moes lankal reeds kwytskelding vir sy aandeel aan die moord op Chris Hani ontvang het. Hani was 'n bekende terroris wat aanvalle op onskuldige Suid-Afrikaanse burgerlikes beplan het. In die lig van u regering se vrygewige beleid deur mediese parool aan sulke misdadigers soos Schabir Shaik en Jackie Selebi toe te staan, moes 'n kankerlyer soos Derby-Lewis lankal reeds om menslike redes vrygelaat gewees het.

[signature]

8 signatures

Deel dit met u vriende:

   

Jongste handtekeninge
8Natasha ErasmusSep 11, 2012
7lucas lateganSep 06, 2012
6lucas lateganSep 06, 2012
5cobus van stadenAug 09, 2012
4cobus van stadenAug 09, 2012
3cobus van stadenAug 09, 2012
2Dan ToetsJul 21, 2012
1Dan RoodtJul 21, 2012

Join the Conversation

3 Comments

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *