Politiek in die howe

Op Netwerk24 skryf Amanda Gouws ons moet eerder “demokraties oorleg pleeg” as om politiek in die howe te voer. In die tagtigerjare het die helfte van die advokate by die Johannesburgse balie vir die ANC gewerk, met al die Sweedse geld wat deur Kanon Collins vanuit die St. Paul-katedraal in Londen gewas is en hierheen gestuur is. Politieke hofsake, terreur en ongekende propaganda het die ANC en SAKP aan bewind gebring.

Maar ons moenie die howe gebruik om ons teen vernietiging te verdedig nie; dis nie “demokraties” nie…

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *