Geweld: Ek stem nie saam met Dawie Roodt nie

Die oomblik toe ek van die aanval op my genant, Dawie, via Steve Hofmeyr se Twitter gehoor het, het dit my onmiddellik met besorgdheid, asook woede, vervul dat so iets hom moes oorkom. Ons het seker so 15 jaar gelede in Melrose, Johannesburg, ontmoet toe ek hom gevra het om my en ‘n paar vriende oor die ekonomie te kom toespreek. Al die Roodts kom iewers uit die Oos-Kaap en sekerlik is ons verlangs familie. Op ‘n keer het hy my ook uitgenooi om op sy TV-program te verskyn.

Uit sy hospitaalbed maak hy die stelling dat “al hierdie probleme net opgelos kan word met een ding, en dit is ekonomiese groei. Alles korreleer met ekonomiese groei… selfs geluk.”

Feit is egter: Suid-Afrika is nie ‘n arm land nie. Ons is ‘n middelinkomsteland, selfs ‘n welvaartstaat want daar is ongeveer 18 miljoen mense wat een of ander vorm van toelaag van die staat ontvang. Ons beskik ook oor twee miljoen staatsamptenare; saam is daar dus 20 miljoen mense wat deur die handjie vol belastingbetalers (2 tot 4 miljoen) onderhou word. Sekerlik is baie mense werkloos, maar daardie werkloosheid word veroorsaak deur die hoë lone wat georganiseerde arbeid afdwing.

Die geweld in Suid-Afrika het nie sy oorsprong in ekonomiese probleme of werkloosheid nie. In baie ander lande bestaan daar hoë werkloosheid, byvoorbeeld in Griekeland, maar die Grieke val mekaar nie met messe aan nie. Trouens, die moordsyfer in Griekeland is 1,7 per 100 000, net so laag soos in België en een van die laagste ter wêreld.

Die sadistiese geweld en sinnelose aanvalle op mense in dié land moet aan ideologie toegeskryf word. Jare lank het linkse radikale in – maar veral buite – Suid-Afrika, geweld teen ons gepredik. Daardie revolusionêre geweld het nou in misdaad en ‘n mafiakultuur oorgeslaan. Dan is daar nog sielkundige redes agter die geweldenaars se gedrag, maar wat kundiges en meningsvormers te bang is om te ontleed.

Dawie Roodt vra: “Wat moet ek maak met hierdie inligting? Moet ek oppak en Perth toe trek?”

Óf ons moet maar almal landuit vlug, óf ons moet begin om ons situasie op ‘n onverskrokke en eerlike manier te ontleed.

Ek hoop Dawie word gou gesond. En dat sy ervaring, soos dié van al die ander slagoffers, vir ons almal ‘n les sal wees dat ons nie langer deur politieke korrektheid gemuilband en verlam mag word nie. Te veel mense kry seer en te veel lewens gaan verlore.

18 thoughts on “Geweld: Ek stem nie saam met Dawie Roodt nie

  1. Joe Lategan

    Ons is nie Grieke of Swede of Ginne nie.
    Almal wat wit is en hier beland het het n DNA wat agressie en avontuur duidelik merk. Dit het die rowwe wittes gevat om hier te kom op die manniere hoe hulle die land binnegedring het.
    Op daardie stadium was die swartes almal mensvreters, moordenaars en het onder mekaar geveg.

    Die wortel van ons gemeenskappe is agressief. As jy dit as ouer nie reg kanaliseer met jou kinders nie sit jy met wat ons in die land het. As jy vir vryheid wil veg en jou kind leer om polisie met klippe te gooi sal die se kind ook die karrakter wys.

    Maar wat ek ookal hier se of enige iemand gaan niks maak dat as n President met die morele waardes van Zuma aan bewind gestem word en daar hou en die is in die meerderheid mors jy jou tyd met mooipraatjies.

    Daar moet iets gebeur wat so leier/ s uit hul posisie forseer. As so situasie aan die orde van die dag is kan net barbarisme dit regkry.

    Wat maak die met al die geld. Rupert, en dies. Niks nie alhoewel hulle groot mag het as hulle saamstaan. In teendeel dit is die mag van geld wat hom in beheer hou want hy kan gebribe word deur almal wat nog meer geld soek. Die meerderheid sal net leer as hulle self ervaar hoe hulle besluite en gedrag hulle benadeel en nie ander blameer nie. Regstellende aksie doen net die teenoorgestelde. Dit laat die meerderheid weet dat op die maat van aanteling sal ons die rykdom beheer. Hoe absurd. As die leeumannetjie wat gekies wird deur due meerderheid leeus sal due trop binne twee generasies uitsterf.
    Net as ons almal saam uit trek en hulle los om alles te vernietig en opeet sal hulle verstaan.

    Die polisie begin al rasisties aanvalle op gemeenskap. Alles dui op n agteruitgang. Net geld hou die land aan die gang. Dis maklik die mooiste land en moreel ofgefokste land in die wereld met die mooiste en beste gemeng in die wereld. Die mees skitsofreniese land in die wereld.

    Die duiwel is los in die meerderheid. En in andere.

    Maar so waar as wat dit Sondag is vandag gaan iets gebeur. Zuma gaan geskud word as hy nie ophou met Mugabe ritueel nie , die geweldenaars gaan deur die gemeenskap vermorsel word. . Die wereld gaan ultimatums stel. Die met talent gaan loop soos hulle nog die heeltyd doen die wat aan hulle rykdom klou gaan liederlik oorweldig word.

    Opllossing;
    President en sy kraal met enige …….. verwyder word. Onthou dis al wat ons verstaan.
    N nuwe en regte leier vir die land wat met geweld geweld aanspreek en die goeie burger beloon en alle rasisme stop insluitend en eerstens regstellende aksie gebasser op velkleur of meerderheid. Misdadigers met geweld beveg. Almal moet leer skiet en selfverdediging bemeester. Gemeenskappe moet hulself bewapen en beskerm en geweldadige misdadigers uitmaai. Die tronke moet geweldmisdadigers in viurpeletonne teregstel. Net soos China. Daar is geen ander vinnige oplossing nie. Onthou die skuim van die dag se kindrs het klaar gesien hoe hulle moet leef so dit sal meer as drie generasie vat as n ander oplossing probeer word.
    Herstel van onderwysstelsel insluitend verwydering van alle ongeskoolde inderwysers.
    Oopmaak van buurgrense om te kan kies waar om te lewe. Ek beweeg dan onmidelik Botswana toe.

  2. ingrid

    ..daar is n groot verskil tussen “need” en “greed”…en hierdie is n sprekende voorbeeld van “greed”. Al vergroot jy die ekonomie n honderd keer en gee vir hierdie rowers elkeen n joppie op n skinkbord, gaan hulle steeds roof….want dit is n kits manier om geld te maak….hulle maai waar hulle nie gesaai het nie….en dit gaan nooit verander nie….

  3. Martin Ellis

    Persoonlik voel ek Hendrik Wentzel se op of aanmerking is ongevraag en van nul en gener waarde!
    My rede – daar hy die Land verlaat en sy mede Blanke Afrikaner versaak het deur te vlug!
    Ongeag of hy gevlug het vir of bang was vir die geweld en/of hy die nodige Finansies gehad het is nie ter sprake nie!
    Feit bly staan julle het julle mede Blanke Afrikaners verraai deur weg te hardloop en glo my wanneer ons die Land terug gevat het, en dis nie ydele drome nie, moet jy en die ander verraaiers bly waar julle is want julle gaan streng gekeur word wanneer julle wil terugkeer nadat kosbarr Blanke bloed gevloei het om die Land weer vir die Blanke lleefbaar te maak! Bly dus waar jy is en hou opmerkings vir jouself! Ons sal besluit en nie die weghardlopers nie!

  4. frikkie botes

    Ekonomiese vooruitgang is juis wat die ANC moet keer sodat SA kan val en die jingos wat die verval beplan het kan opstaan om te regeer. Die ekonomie word in n bodemlose put gegooi, van die ANC aan bewind gekom het het miljuisende hulle werke verloor. Regstel aksie het n breindrein veroorsaak. Raak ontslae van die ANC en dan kan daar beplan word om ekonomiese groei te bevorder. . Jy drink nie methylated spirits en probeur die karbonkels onder die vel behandel wat dit veroorsaak nie, jy hou op spirits drink dan gaan die karbonkels self weg

  5. Hennie Vermeulen

    Daars hopeloos te veel jaloesie in ons land, als gaan oor astronomiese lone wat nie verdien is nie, terwyl die wat die breins en geleterdheid het nie erkening en beloning daarvoor kry of kan behaal.
    Die BEE systeem wil die wat brein kennis het ontwortel en ander bevoorreg om gelykheid in sogenaamde “selebs” suksevolle besigheids eienaars te bevorder. Dis soos Ma’s en Pa’s wat hul kinders in n 100 hardloop stryd invorseer wat ver te oorgewig is.
    Daar word haat tussen lands burgers opgestook deur politieke magte waar een beter af is as ander, om stemme te verwerf. Die land sit met bruin wit en swart en buitelanders wat moeilik kan saamleef omdat daar so groot verskil van lewens omstandighede, geloof en opvoeding is, waarin 60% gelukkig is.
    Dit als verhoog die werkloosheid syfer in ons land omdat politiek inteveer met die sukses wat die mense kan bereik.Staak die afdwingery van werkersmag in besighede en gee die besighede kans om kompiteerend te wees, dis hoogs sigbaar dat dit geweld veroorsaak.
    Daarmee saam sien ons in die media hoe persone aangeval word, maar hoe daar gemoor en gedrieg word in swart plakkers-kampe, se doen en late word beheer binne die gebied, wat verskrikkend is.Dis daai getraumatiseerde mense wat die buitestaanders aanval omrede dit normaal is waar hul woon en makliker is met wins.
    Die land kort n goeie leier, n leier en kabinet wat dissipliene kan afforseer op n regverdige vlak.Kibinets lede wat daar is omrede hul n doel het en nie net daar is om die astronamies salarisse kan ontvang nie.

  6. Wernher Stoltz

    Ek stem saam en dis die eerste ding wat in my kop opgekom het. Jy verander nie mense se gedagtes deur hulle meer geld te gee nie. Met meer geld word sy vermoë om te vernietig net vermenigvuldig. As jy nie ‘n mens se gedagtes kan verander nie het jy geen kans nie. Ek is bevrees die kultuur van geweld wat geskep is gaan bitter moelk omgeswaai word. Miskien moet ons iets ler uit die brande by die oliebore. Die enigste manier om daardie brande te vernietifg is om ‘n ontploffing te veroorsaak wat al sy suurstof wegneem en hom keer om verder te brand. Enigiets minder veroorsaak net ‘n eskalasie wat die situasie oneindig uitrek.

  7. william

    In plaas daarvan om indringend aandag te gee aan werkloosheid, die verval van wet en orde, die verval van infrastrukture en korrupsie om maar net n paar te noem, hou die ANC hom besig met die verandering van name en die verwydering van standbeelde.
    Op alle terreine word die blanke aangeval en getreiter. Wat het geword van die mooi beloftes van Kodesa en die sogenaamde wigte en teenwigte? Die ANC is in wese n kommunistiese terroristiese beweging wat net een doel voor oe het, en dit is om die blanke te elimineer.Ongelukkig sien baie mense nog nie die groot prentjie nie.

  8. marius

    Net een oplossing en dit is kry en dra n moerse pistool saam met jou enskiet die barbare vrek want dis wat hulle met jou wil doen

  9. Darryl

    Ons het nie hoe lone in die land oor die algemeen, meeste werk vir minimum of nog minder. Dit is die korupte gelgierige bliksims wat aan bewind is wat die gedrag aan huts en aan por. Ons is een van die duurste lande om te bly en oorleef en mins betaalde met werk.

  10. Kobus

    Dan, jy se absoluut niks, in so lang opstel. Effektiewe polisie, poskantoor, weermag en al die staatsinstansies wat bitterlik power presteer kan slegs aan BEE toegeskryf word

  11. Pierre Hough

    Ek stem saan Dan. Eknomiese groei as oplossing slaan die bal jammerlik mis. Insiggewend dat ‘n ekonoom soiets sou mee vorendag kom in ‘n oomblik van terugblik op wat sopas met hom en sy gesin gebeur het.

  12. Pierre Hough

    Ek stem saam Dan..Eknomiese groei, as oplossing vir die tipeprobleem slaan die bal jammerlik mis. Insiggewend dat ‘n ekonoom soiets sou mee vorendag kom in ‘n oomblik van terugblik op wat sopas met hom en sy gesin gebeur het. Wens hom alle beterskap toe.

  13. Nita

    Ekonomiese groei Sal niks help as die meerderheid ongeletterd is nie. Hulle kan nie werk nie want hulle het geen onderrig nie. Moord en roof is die enigste wyse waarop hulle kan geld maak.

  14. Jakkals

    Ai waar was julle almal in 94??nog meer met die refferendum?

    Het julle al gesien as die suidoos volketel in die Kaap loop.Nou wat julle hier so blaas het dieselfde gevolg as om teen die suidoos wind op te piepie.

    Begin die ding te doen of is julle soos iemand lank terug gesê het…ons is so treurig ons kan nie eers saam vlug wat nog saam staan?

  15. CarlB

    Ék het twee jaar gelede na Kenia verhuis. Kenia is hoog op die internasionale lys van korrupsie en gierigheid. Soos Obama tereg opgemerk het met sy onlangse besoek. Dit sluit in regeringsamptenare, polisie en weermag. In Kenia kom jy nêrens sonder ‘n “kontak”. Armoede vier hoogty, werkloosheid is hoog. En tog is daar nie die geweldadige misdaad wat ons in Suid-Afrika ervaar nie. Gewelddadigheid het niks te doen met ekonomiese welvaart nie. Dit is ‘n fundamentele karakter en kultuur probleem. En in Suid-Afrika is dit meestal ras aangedrewe. Die rede daarvoor moet ons dalk in ons geskiedenis gaan soek.
    Uit Kenia. en binnekort in Ghana.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *