Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly

Die Engelse media in Suid-Afrika, wat so lank ‘n verbete stryd teen ons gevoer en die ANC só graag aan bewind wou sien, het nou 180 grade omgeswaai. Selfs Alistair Sparks, die voormalige redakteur van die links-liberale Rand Daily Mail …

Abigail Fisher en globale rassevoorkeurbeleid

deur Dan Roodt

Soos by ons met die Woolworths-sage, woed daar tans ‘n stryd rondom die rassevoorkeurbeleid van Amerikaanse universiteite wat blanke studente weens kwotas wegwys. Een so ‘n saak, dié van Abigail Fisher teen die Universiteit van Texas te …

Ope brief aan Simon Kuper van die Financial Times

Geagte mnr. Kuper,

In u gevleuelde woorde in The lost tribe of the Rainbow Nation, is Afrikaans “aan’t uitsterf… “, synde “van weinig nut deesdae”. Maar Afrikaans het nog geenoeg skop in haar om met die magtige Financial Times, …

Afrikaners, Nederlanders en Vlaminge – ná Martin Bosma se besoek

Een van die merkwaardige dinge wat die afgelope jaar of twee gebeur het, is die wyse waarop die Afrikanerproblematiek, selfs die Afrikanersaak, in die Nederlandse media as ‘n belangrike kwessie gevestig is. Dit het gebeur, grootliks danksy die Partij voor …

Kom ons trek laer rondom Pieter Mulder

Soos ek in my vorige rubriek te kenne gegee het, het daar begin Februarie iets ongeloofliks gebeur, toe genl. Johan van der Merwe die Belhar-belydenis se voorstanders met die waarheid oor die terreuraanslag teen Suid-Afrika in die tagtigerjare gekonfronteer het. …