In antwoord op kommentaar op die Praagwebwerf: ek verstaan glad nie waarom ons onder mekaar moet baklei oor Boer en Afrikaner nie. Die meeste mense verwys soms na hulself as “Afrikaners” en soms as “Boere”, net soos die Engelse …
Tag Archives: Afrikaner
Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!
Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en …
Johann Wingard lig die deksel op IK effens verder
Ek is bly Johann Wingard het die stoute skoene aangetrek in sy artikel Wat lê anderkant die demokrasie?, na aanleiding van enkele opmerkings wat ek op die SAUK TV oor die korrelasie tussen IK en ekonomiese prestasie gemaak het. …
Jan-Jan Joubert verdedig De Klerk in Rapport
Hierdie is goedkoop en verslete retoriek. Mnr. Joubert begryp glad nie die grondverskuiwende omvang van vandeesweek se volksuiting van weersin in De Klerk se verraad en onnoselheid nie. Met ses atoombomme en die sterkste weermag in Afrika, kon hy nie …
Erfenis, watter erfenis?
Vir vele mense is vandag ‘n gewone werksdag, maar selfs die naam daarvan, “Erfenisdag” laat ‘n wrang smaak in die mond. Want daar is geen bewind in die geskiedenis wat soveel gedoen het om erfenis te vernietig as juis die …
Blanke ‘gesindheid’ is irrelevant – vir Harald Pakendorf
Dis vir my interessant hoe die hele utopie rondom veelrassige en multikulturele demokrasie (ek noem dit: demonokrasie) besig is om uit te rafel. Al die Britte en Amerikaners se propagandiste wat ons wou oortuig dat ‘n stelsel wat nêrens in …
Stuur ons af op ‘n blanke volksmoord?
Vandeesweek het ds. Nico Smith, ‘n soort sikofant van oorle Beyers Naudé, ‘n kat in die hoenderhok gesmyt met sy stuk in Beeld waarin hy blankes tot onderdanigheid aan hul nuwe swart heersers maan. So nie, sê Smith, gaan dieselfde …
Ras en taal volgens prof. Jansen
Prof. Jonathan Jansen, wie se omstrede uitlatings dat hy nie na “kak oor kultuurverskille” gaan luister nie en Kovsies summier gaan transformeer onlangs in die nuus was, het reeds in 2005 by die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch sy anti-Afrikaner-houding op …
Jan-Jan Joubert verbly hom oor Sasco se Kovsie-oorwinning
Jan-Jan Joubert het het hom al weer in gister se Rapport oor Sasco se oorwinning in die studenteraadsverkiesing verbly. Ek het die volgende kommentaar gelewer,
As Afrikaners verloor, is dit altyd goed, 30/08/2009, Dan Roodt
‘n Mens kan sien …
Afrikaans mag binne twee of drie geslagte uitsterf
Vrydagaand 14 Augustus (GRA-dag) het ek die onderstaande toespraak gelewer tydens ‘n debat oor die toekoms van Afrikaans wat deur die Genootskap vir Handhawing van Afrikaans gereël is. Mnre. Louis Smuts van Tabok en Cornelius Janse van Rensburg van die