Afrikaans mag binne twee of drie geslagte uitsterf

Vrydagaand 14 Augustus (GRA-dag) het ek die onderstaande toespraak gelewer tydens ‘n debat oor die toekoms van Afrikaans wat deur die Genootskap vir Handhawing van Afrikaans gereël is. Mnre. Louis Smuts van Tabok en Cornelius Janse van Rensburg van die

Harald Pakendorf ontken die werklikheid

In vandag se Rapport meen Harald Pakendorf dat die land ‘n “gesprek oor ras” nodig het, want sien, blankes en Afrikaners word mos toenemend soos vreemdelinge in die land behandel. Soos Pakendorf dit stel, Hlope, Malema en ander wil hê …

Waarom was swartes in die ou SA soveel beter daaraan toe?

Rapport herhaal in vandag se hoofartikel die geykte stelling dat swartes in die verlede op grond van ras benadeel is. Maar hulle is ook op grond van ras bevoordeel, deur:

– die 1936-wet wat groot stukke blanke grond aan hulle …