Prof. Jonathan Jansen, wie se omstrede uitlatings dat hy nie na “kak oor kultuurverskille” gaan luister nie en Kovsies summier gaan transformeer onlangs in die nuus was, het reeds in 2005 by die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch sy anti-Afrikaner-houding op …
Tag Archives: Afrikaans
Waarom sou Afrikaners nié Engelse skole afbrand nie?
Dan Fourie openbaar homself as ‘n bewonderaar van prof Jonathan Jansen van Bloemfontein. Ook is hy geweldig geskok deur my voorstel dat iemand ‘n paar Engelse skole gaan afbrand. Toe ek aanvanklik voorgestel het dat Afrikaners iets daadwerkliks moet begin …
Jan-Jan Joubert verbly hom oor Sasco se Kovsie-oorwinning
Jan-Jan Joubert het het hom al weer in gister se Rapport oor Sasco se oorwinning in die studenteraadsverkiesing verbly. Ek het die volgende kommentaar gelewer,
As Afrikaners verloor, is dit altyd goed, 30/08/2009, Dan Roodt
‘n Mens kan sien …
‘n Mymering oor Afrikaanse leiers
Hierdie rubriek het op die ou PRAAG-webwerf verskyn in die vroeë 2000s en word weer geplaas.
‘n Mens maak partykeer rare ontdekkings op jou eie boekerak. Soms val jou oog op ‘n boek waarvan jy self vergeet het dat jy …
Afrikaans mag binne twee of drie geslagte uitsterf
Vrydagaand 14 Augustus (GRA-dag) het ek die onderstaande toespraak gelewer tydens ‘n debat oor die toekoms van Afrikaans wat deur die Genootskap vir Handhawing van Afrikaans gereël is. Mnre. Louis Smuts van Tabok en Cornelius Janse van Rensburg van die
14 Augustus: ná 134 jaar word Afrikaans weer onderdruk
Soos wat die onderdrukking van Afrikaans onder die toenemend totalitêre ANC-bestel met sy “demonokrasie” toegeneem het, het verskeie Afrikaanse organisasies en individue spontaan begin om 14 Augustus as ‘n belangrike datum op die Afrikaanse en nasionale kalender te gedenk.
Vir …
Rapport en Afrikaans se joernalistieke krisis
Die afgelope naweek het Rapport bekendgemaak dat hy sy internetuitgawe later beskikbaar stel in ‘n poging om vas te stel of die sirkulasie van die koerant se papieruitgawe deur die aanlynweergawe beïnvloed word.
Ook is die koerant se internetlesers in …
Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort
Hoewel die bruin bevolking van Suid-Afrika oor die laagste deelname aan tersiêre onderrig beskik, is hul besetting van rektorsposte die hoogste, veral as dit by voorheen Afrikaanse universiteite kom. Met die aanstelling van prof. Cheryl de la Rey as rektor …
Verlos ons van Classic FM
‘n Mooi Afrikaanse stem is darem maar mooi om na te luister en daar was soveel omroepers wat beide wel ter tale en melodieus van stem was in die verlede dat mens kwalik al die name kan opnoem.
Die koms …
Brief aan Kleinboer oor Nietzsche en Wagner
Ek slaan so pas iets na op Google oor die Duitse filosoof Nietzsche en daar spring ‘n brief wat ek twee jaar gelede (27 November 2007) geskryf het uit! Indien enigiemand belangstel:
Kleinboer, jy is heeltemal korrek dat Nietzsche aanvanklik …