Swartmagvuis oor die kalbasstadion

Die openingseremonie van die wêreldsokkerbeker in Johannesburg het beklemtoon dat Suid-Afrika ‘n swart land met ‘n Afrikakultuur is. Op die televisie is ‘n gebalde swartmagvuis herhaaldelik getoon om die politieke boodskap van die wêreldbeker oor te dra, naamlik swart oorheersing.…