Swak taal en spelling: dalk is dit só beplan?

Nou onlangs lees ek ‘n stuk deur die joernalis Hannelie Booyens oor die ongeletterde soort Afrikaans wat studente deesdae op universiteit gebruik. Sy noem dit “die uitkomsgerigte generasie se taalonbeholpenheid”, want hulle kan nie meer spel of hulle behoorlik in …

Rapport praat ook nou oor Abigail Fisher en regstellende aksie

Ek is bly Rapport skrik nou wakker en plaas iets oor regstellende aksie. Oor die Abigail Fisher-geval in die VSA het ek verlede jaar in September reeds op PRAAG daaroor geskryf:

Abigail Fisher en globale rassevoorkeurbeleid

Maar as die Britte …

Tim du Plessis praat die New York Times en Italiaanse kommuniste na

In vandag se Rapport is Tim du Plessis weer besig om sy gewone gemeenplase in sy rubriek te herhaal: SA lê tussen chaos, utopie. Sjoe, Tim, toe Nadine Gordimer vir Gramsci aangehaal het, was dit al verslete, nou moet …

Grondhervorming word deur Britse PLAAS gedryf, nie die ANC

Grondhervorming is nie vir die ANC so dringend as vir Brittanje wat Afrikaners finaal van hul grondgebied wil ontneem nie. Die groep wat die ANC die meeste aanpor om teen 2014 grond te onteien, se naam is PLAAS (Institute for …

Tim du Plessis praat al weer die Britte en Amerikaners na

Dis wensdenkery om te dink dat die DA of Cope of selfs ‘n koalisie van die twee die ANC by die stembus gaan verslaan. Is ZANU-PF, die MPLA, Frelimo of SWAPO al by die stembus uitgeknikker? Kwalik. Tim du Plessis, …

Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?

FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die “ongelykheid” in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is.

Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart …

Oor Franse fluitspelers en Afrikanernasionaliste

Ek kom nou af op ‘n interessante M-verhandeling deur Dawid Johan Venter: ” Die aristokraat-virtuoos in die moderniteit: Die ontwikkeling van die Franse Fluitskool in die laat negentiende eeu.” Onder andere verwys Venter na die rol van die kunstenaar wat …