Max du Preez se Victoriaanse sonhelm

Sjoe, ek sien Max du Preez het sy Victoriaanse sonhelm opgesit en verwys neerhalend na die “agterlike twak” op die Praag-webwerf. As witbroodjie van die magtige Naspes is dit nou die totalitêre post-Broederbond-monster wat met homself buikspreek.

Ek veronderstel die …

Onthou die negrologie, Tim

In vandag se Rapport praat Tim du Plessis van ‘n meningspeiling in die Sowetan en beweer:  “[Swartes]begeer ’n land wat dubbelsyfer- ekonomiese groei aanteken. Hulle wil ’n korrupsievrye en doeltreffende staatsdiens sien. Hulle wil ’n land hê wat hoog aangeslaan …