Ope brief aan Simon Kuper van die Financial Times

Geagte mnr. Kuper,

In u gevleuelde woorde in The lost tribe of the Rainbow Nation, is Afrikaans “aan’t uitsterf… “, synde “van weinig nut deesdae”. Maar Afrikaans het nog geenoeg skop in haar om met die magtige Financial Times, …

Moet FW de Klerk-stigting ons toekoms bepaal?

Mnr. Tertius Delport het my ‘n paar jaar gelede vertel wat een oggend in 1992 by die Uniegebou gebeur het. Ondanks Delport se smekinge, het mnr. FW de Klerk argeloos die Afrikaner se soewereiniteit weggeteken en die sogenaamde “rekord van …

Jan-Jan Joubert verdedig De Klerk in Rapport

Hierdie is goedkoop en verslete retoriek. Mnr. Joubert begryp glad nie die grondverskuiwende omvang van vandeesweek se volksuiting van weersin in De Klerk se verraad en onnoselheid nie. Met ses atoombomme en die sterkste weermag in Afrika, kon hy nie …