Hierdie vent klink al te veel self na ‘n randeier wat nóg iets van internasionale politiek nóg iets van plaaslike politiek begryp. Daar heers oorloë in Sirië en die Oekraïne omdat die Amerikaners dit aanstig. Obama het reeds 7 lande …
Tag Archives: Afrikaner
Anti-Afrikaner-ressentiment
Ek herpubliseer hier ‘n brief wat op 19 Januarie 2004 aan Rapport gerig is, maar waarskynlik nooit deur dié koerant geplaas is nie.
Kirby van der Merwe trek die sluise van die nou bekende anti-Afrikaner-ressentiment oop in sy repliek (Rapport …
Die Afrikaner as postpostmoderne vreemdeling
deur Dan Roodt
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ná Albert Brenner se uiters interessante kommentaar oor die Afrikaner se identifikasie met rugby, dag ek ek sal so ‘n stukkie teorie (denk?) pleeg oor wie en wat die Afrikaner
Afrikanerskape en die tweede revolusie
Om Afrikaners dop te hou, is omtrent soos een of ander riller uit Hollywood. Jy weet daar gaan netnou ‘n monster uit die kas klim om die onskuldige held of heldin aan te val, maar jy kan niks doen om …
Ons vir jou, Mugg & Bean?
Soos diegene wat my op Twitter volg sal weet, lees ek tans ‘n boek vanaf die Klub Digitaal-ebiblioteek genaamd Stuff white people like deur Christian Lander. Dis ‘n ligte, satiriese soort kyk na Noord-Amerikaanse blankes en hul dikwels paradoksale, polities …
Nataniël of Steve Hofmeyr – is kultuur deesdae ‘gay’?
Hier in Johannesburg gebruik die skoolkinders ‘n uitdrukking: “Dis sooo ‘gay’! Gewoonlik is dit pejoratief, maar interessant is dat dit gewoonlik nie soseer op een of ander geslagskwessie gemik is nie, maar eerder na styl, voorkoms, gedrag, ‘n manier van …
Who are the ‘South Africans’?
After posting an article on News24.com yesterday, reproduced also on Praag.org, I mostly got favourable comments. However, there are two species of local critics who are always ready to accuse one of being racist or backward for not agreeing …
Moet FW de Klerk-stigting ons toekoms bepaal?
Mnr. Tertius Delport het my ‘n paar jaar gelede vertel wat een oggend in 1992 by die Uniegebou gebeur het. Ondanks Delport se smekinge, het mnr. FW de Klerk argeloos die Afrikaner se soewereiniteit weggeteken en die sogenaamde “rekord van …
Binnekort sal ons oor ‘n volkstaat onderhandel
J. Stander maak beswaar teen Afrikaanse organisasies hier en sê:
“‘n Klomp klein groepies Afrikaners wat nie eens onderling kan saamwerk nie as gevolg van egos wat nie by die meeste deure kan inkom nie, eis almal die reg op …
Die WaBenzi-diktatuur – waarom die demokrasie in SA misluk het
Enkele maande gelede het die Duitse kanselier, me. Angela Merkel, erken dat die multikulturele samelewing in haar land misluk het. Suid-Afrika se mislukking is egter veel erger: by ons het die demokrasie geheel en al skipbreuk gely.
Pleks van liberale …