Waarom bly Engelse dan hier as Engeland soveel beter is?

Ene Gerry skryf op Daily Maverick se kommentaarblad die volgende:

I have little time for right-wing Afrikaner reactionaries who think more with their emotions than their reason – Remember Steve infamously “drowning” his U2 tickets in the jukskei because Bono

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek …

Afrikaners, Nederlanders en Vlaminge – ná Martin Bosma se besoek

Een van die merkwaardige dinge wat die afgelope jaar of twee gebeur het, is die wyse waarop die Afrikanerproblematiek, selfs die Afrikanersaak, in die Nederlandse media as ‘n belangrike kwessie gevestig is. Dit het gebeur, grootliks danksy die Partij voor …

Afrikaners en Aleksandr Doegin se geopolitieke denke

Inleidende aanmerkings by ‘n oop gesprek wat deur PRAAG op 28 Augustus 2009 aangebied is.

Sedert 1989 het die wêreld verskeie politieke revolusies deurgemaak. In Duitsland sal dit binnekort 20 jaar wees sedert die Berlynse muur ineengestort het. Verder in …