Tag Archives: anc
Gee Afrikaners ‘n Nürnberg-verhoor
Aan die begin van die week het daar weer luide krete opgegaan dat Afrikaners en blankes in die algemeen nog nie genoeg vir apartheid geboet het nie. Is dit toevallig of het ons hier met ‘n georkestreerde veldtog te make? … Continue reading
Filed under Rubrieke
Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly
Die Engelse media in Suid-Afrika, wat so lank ‘n verbete stryd teen ons gevoer en die ANC só graag aan bewind wou sien, het nou 180 grade omgeswaai. Selfs Alistair Sparks, die voormalige redakteur van die links-liberale Rand Daily Mail … Continue reading
Filed under Rubrieke
Tim du Plessis praat al weer die Britte en Amerikaners na
Dis wensdenkery om te dink dat die DA of Cope of selfs ‘n koalisie van die twee die ANC by die stembus gaan verslaan. Is ZANU-PF, die MPLA, Frelimo of SWAPO al by die stembus uitgeknikker? Kwalik. Tim du Plessis, … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?
FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die “ongelykheid” in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is. Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Media verdraai ANC-boodskap
Is die ANC ‘n wolf in skaapsklere en steek die media dit vir ons weg? Ek het Saterdag die moeite gedoen om na president Jacob Zuma se toespraak soos dit op SABC2 uitgesaai is, te kyk. Agterna het ek tevergeefs … Continue reading
Filed under Rubrieke
Race-based admissions to South African universities
Currently the newspapers in South Africa are publishing stories about the miraculous achievements of last year’s matriculants who completed their school careers with six, seven, eight, nine and even ten distinctions. In American terms, these would be the proverbial “straight-A … Continue reading
Filed under Columns
Leopold Scholtz se onverdraagsaamheid
In repliek op Leopold Scholtz se rubriek in Die Burger. Geagte dr. Scholtz, dis vir my ironies dat u kla oor – klaarblyklik – u politieke en filosofiese teenstanders se “ekstreme onverdraagsaamheid, die onvermoë om hul teenstanders se standpunte billik … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
ANC se matla pomp sterk oor Pretoria
Kennelik pomp die ANC se matla sterk oor Pretoria. Vir daardie hopelose Westerlinge wat nie weet nie, is “matla” die Sotho-woord vir “krag” of “mag”. Die Nguni-ekwivalent is natuurlik “amandla”, waarmee ons welbekend is. Nie net is dit ‘n sentrale begrip in die Bantoekulture nie, maar mag, magsug en magsvertoon het ook die onderskeidende kenmerk van die Suid-Afrikaanse politiek geword. Continue reading
Filed under Briewe en polemieke














Was PW Botha poisoned?
While he was still alive, I was invited to PW Botha’s home in the Wilderness on two occasions and had very interesting discussions with him. He was adamant that his so-called “stroke” was not natural, but that he was poisoned. … Continue reading →
3 Comments
Filed under Comments and polemics
Tagged as anc, FW de Klerk, PW Botha, Robin Renwick, South Africa, Willem de Klerk