Woon ons regtig in ‘n globale Babel, Foeta? Foeta Krige van RSG-Monitor se repliek aan my op Facebook waarin hy die aantal handelsmerke waarmee hy bekend is, uitstal, mis die punt. Indien ons werklik in so ‘n multikulturele Babel geleef het en politiek en kultuur maar net …