Ferdi Greyling van Beeld se rubrieke is altyd vir my so ‘n groot teleurstelling! Soms, by uitsondering, kry hy dit reg om ‘n mens met sy gedagtes te prikkel, maar meesal begin hy met fanfare en eindig dit in ‘n …
Tag Archives: Beeld
VF+ kan SA red van fundamentalisme
Die vlak van politieke debat in Suid-Afrika daal konstant as ’n mens na onlangse uitsprake oor mnr. Martin Bosma van die Nederlandse Partij voor de Vrijheid (PVV), asook Henry Jeffreys se minagtende rubriek oor die VF+ (“Mulder waai rooi grondlap”, …
Debat oor ‘Praagse lente’
Tim du Plessis skryf die volgende in sy Beeld-rubriek verlede Vrydag:
SA se eie ‘Praagse Lente’
2010-06-17 22:36
Ons beleef tans die SA weergawe van ’n Praagse Lente. Die land voel nogal goed om in te wees.
Die oorspronklike Praagse …
Repliek op Chris Louw se laaste rubriek in Beeld
Ek was gister uiters geskok om dié nuus te hoor, aangesien Chris ‘n vriend van my was en ek nog onlangs met hom oor die telefoon gepraat het. Vir wat dit werd is, het ek ‘n reaksie op www.praag.co.za geskryf.…