Tag Archives: black white
Sandile Memela on black matric failure
Everyone has been commenting the South African matric results lately, including the fact that whites outscore blacks in marks and distinctions. One black columnist doing some soul-searching is The Sowetan’s Sandile Memela. He writes: A FEW days ago I had … Continue reading
Filed under Columns
Nkosi, seën ons met apartheid
In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. Elke dag lees ons van nuwe absurditeite, soos betogers teen “dienslewering” wat munisipale kantore afbrand, vermoedelik in ‘n poging om “dienslewering” te verbeter. As jy die polisie bel, kom hulle nie. … Continue reading
Gedwonge integrasie kan ook tot rassehaat lei
Ek sien dit word nou allerweë betreur dat die reënboognasie skipbreuk gely het. Maar die hoop word op Jonathan Jansen en diesulkes geplaas wat die jonger geslag gaan dwing om in mekaar se geselskap te verkeer en so “nasie te … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Black Man’s Wheels en die Mercedes-Benz SEB-klas
By al die absurditeite wat hierdie droewe land tans teister, is daar Cosatu se jongste betigtiging van ministers met uitspattige voertuie. Asof “demonokrasie” van die Afrikatipe nie juis rondom ‘n keiserlike lewenstyl vir politici in bankrot lande draai nie. Sonder … Continue reading
Filed under Rubrieke
Ras en taal volgens prof. Jansen
Prof. Jonathan Jansen, wie se omstrede uitlatings dat hy nie na “kak oor kultuurverskille” gaan luister nie en Kovsies summier gaan transformeer onlangs in die nuus was, het reeds in 2005 by die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch sy anti-Afrikaner-houding op … Continue reading
Filed under Rubrieke
Adapt and die – South Africa’s new motto
“I killed them because they were white.” These famous words were spoken last year by William Kekana, who participated in one of the most horrendous incidents in which the entire family of Mr. Clifford Rawstorne was wiped out, consisting of his fiancée, baby, as well as his own mother. Even this massacre of an entire family would not have made headlines, were it not for the fact that one year-old Kayla was executed on her very first birthday with a shot in the head. Continue reading
Filed under Columns













