Tag Archives: Dan Roodt blog

Rapport en Afrikaans se joernalistieke krisis

Ek vermoed Liza Albrecht het ook ‘n beswaar teen die ras en haarkleur, asook taalvoorkeur, van haar lesers. Vandaar haar veldtog om Rapport te herposisioneer as ‘n byderwetse, linkse, regstellende-aksiekoerant wat iewers in die toekoms met City Press gaan saamsmelt om net in Engels te verskyn. Continue reading

20 Comments

Filed under Rubrieke

Obama and the Afro-professor

Gates, the self-defined “black man in America”, should consider the plight of a white man in South Africa, a game farmer by the name of Ettienne van Wyk. He was arrested by some black policemen for transporting his animals without a permit. He and his farm manager, Mr. Zacharia Duvenhage, were tossed into a cell with 14 hardened black criminals: murderers, robbers, rapists. At around 3.00 a.m. Van Wyk was sodomized by some of the inmates, while the others sang songs to drown out his screams. During this impromptu a capello performance, the station commander was sound asleep. Continue reading

3 Comments

Filed under Columns

Is die globale Ryk wenslik? – ‘n kritiek op die Ryksgedagte

Die onvermoë van die postmodernis om sy identiteit te bevestig, veroorsaak dus dat sy hele projek om te dekonstrueer, om verskille en nie identiteite nie as grondslag te poneer, asook om die globaliserende, internasionaliserende utopie van die nuwe ryk na te jaag, skipbreuk ly op die onvermoë om te wil. Continue reading

Leave a Comment

Filed under Toesprake en referate

Die volkstaatdebat

So ‘n week of wat gelede het ek ‘n klip in die bos gegooi rondom die idee van ‘n volkstaat vir die Afrikaner op die webblad LitNet, wat gewoonlik deur liberale of linkse briefskrywers oorheers word. Continue reading

Leave a Comment

Filed under Sonder kategorie

Adapt and die – South Africa’s new motto

“I killed them because they were white.” These famous words were spoken last year by William Kekana, who participated in one of the most horrendous incidents in which the entire family of Mr. Clifford Rawstorne was wiped out, consisting of his fiancée, baby, as well as his own mother. Even this massacre of an entire family would not have made headlines, were it not for the fact that one year-old Kayla was executed on her very first birthday with a shot in the head. Continue reading

13 Comments

Filed under Columns

My nuwe woernaal

Ek het so pas hierdie nuwe woernaal geskep, wat in samehang met www.praag.co.za sal bestaan, maar waar ek my diverse internetgeskrifte, boeke, briewe aan die pers en ander materiaal byeen gaan bring. Continue reading

1 Comment

Filed under Sonder kategorie