Tag Archives: Die Burger

Die Burger se rassistiese Rottweilers

So pas het die Persombudsman bevind dat sowel Die Burger as Beeld die perskode oortree het in beriggewing deur Elmari Rautenbach oor my sogenaamde “toe-eiening” van die Afrikaanse skrywersorganisasie Pretoria-PEN. In die onlangse tyd hou Die Burger vol dat hy …

Henrey Jeffreys van Die Burger spreek hom teen volkstaat uit

Terwyl mnr. Henry Jeffreys, redakteur van Die Burger, homself hier moeg maak oor ‘n enkele Afrikaner wat onbeskof was teenoor Sandra Laing, wat as ideologiese pion gebruik word om Afrikanerskuldgevoelens aan te wakker, rep hy geen woord oor Danielle Esterhuizen, …