Jan-Jansalie Joubert ondersteun ‘grondhervorming’

Jan-Jansalie Joubert van Rapport raak al weer ‘n aantal wyshede kwyt wat ons arme boere moet oorreed om benewens hul stryd om voort te bestaan nog die ANC se grondbeleid vir hom moet help deurvoer, anders gaan hulle dalk gezim …