Tag Archives: George Orwell

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek …

Die Berlynse muur het nie vir ons geval nie

Tans word die ineenstorting van die Berlynse muur wêreldwyd gevier. Ongeveer ‘n maand voor daardie gebeurtenis twintig jaar gelede was ek in Berlyn waar die “skandmuur” soos die Wes-Duitsers dit genoem het, nog in al sy glorie gestaan het. Ons …