Tim du Plessis praat die New York Times en Italiaanse kommuniste na

In vandag se Rapport is Tim du Plessis weer besig om sy gewone gemeenplase in sy rubriek te herhaal: SA lĂȘ tussen chaos, utopie. Sjoe, Tim, toe Nadine Gordimer vir Gramsci aangehaal het, was dit al verslete, nou moet …