Tag Archives: in South Africa

Whites under a sword

I attended the gathering at the Vegkop battlefield site for about two hours and plead guilty to warning the people there that SA is getting so unstable that organised genocide on the scale of Rwanda is a possibility not to … Continue reading

4 Comments

Filed under Briewe en polemieke

Blanke ‘gesindheid’ is irrelevant – vir Harald Pakendorf

Dis vir my interessant hoe die hele utopie rondom veelrassige en multikulturele demokrasie (ek noem dit: demonokrasie) besig is om uit te rafel. Al die Britte en Amerikaners se propagandiste wat ons wou oortuig dat ‘n stelsel wat nêrens in … Continue reading

2 Comments

Filed under Briewe en polemieke

14 Augustus: ná 134 jaar word Afrikaans weer onderdruk

Ons het die reg om ons teen Engelse taalaggressie te verdedig. En al moet dit uiteindelik uitloop op meer radikale optrede soos die afbrand van Engelse skole, net soos wat die pro-Britse swartes van Johannesburg teen Afrikaans beswaar gemaak het deur hul eie skole af te brand, mag ons nie nou tou opgooi nie. Continue reading

Leave a Comment

Filed under Rubrieke

De Klerk en Britte se orde stort in duie

Die tyd is ook haas nou ryp dat ons op ‘n volkstaat, wat deel van ‘n Suider-Afrikaanse konfederasie sal wees, moet aandring. Hoe gouer die betogers na die Uniegebou opruk en die spul waBenzi – wat die land met die De Klerk en die Britte se goedkeuring besteel – gaan uitsmyt, hoe vinniger kan ons tot werklike onderhandelings – pleks van die skyn van Kodesa – oorgaan en die ernstige probleme in Suider-Afrika begin aanspreek. Continue reading

30 Comments

Filed under Briewe en polemieke

Waarom was swartes in die ou SA soveel beter daaraan toe?

Rapport herhaal in vandag se hoofartikel die geykte stelling dat swartes in die verlede op grond van ras benadeel is. Maar hulle is ook op grond van ras bevoordeel, deur: – die 1936-wet wat groot stukke blanke grond aan hulle … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Briewe en polemieke

Adapt and die – South Africa’s new motto

“I killed them because they were white.” These famous words were spoken last year by William Kekana, who participated in one of the most horrendous incidents in which the entire family of Mr. Clifford Rawstorne was wiped out, consisting of his fiancée, baby, as well as his own mother. Even this massacre of an entire family would not have made headlines, were it not for the fact that one year-old Kayla was executed on her very first birthday with a shot in the head. Continue reading

13 Comments

Filed under Columns