As ‘n mens mooi na Max du Preez se aanhaling van Zuma kyk, dan is dit niks anders as Karl Marx en Friedrich Engels se “arbeidsteorie van ekonomiese waarde” nie. Arbeid bepaal die waarde van ‘n kommoditeit vanweë die “meerwaarde” …
Tag Archives: Jacob Zuma
Tim du Plessis verstaan nie die rol van kulturele marxisme
Die wesentlike fout wat Tim du Plessis in sy Rapportrubriek maak, is om te dink dit gaan oor Zuma se persoonlikheid of Zuma die individu. Jare gelede het John Simpson van die BBC vir my gesê daar is net …
Afrikanerskape en die tweede revolusie
Om Afrikaners dop te hou, is omtrent soos een of ander riller uit Hollywood. Jy weet daar gaan netnou ‘n monster uit die kas klim om die onskuldige held of heldin aan te val, maar jy kan niks doen om …
Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly
Die Engelse media in Suid-Afrika, wat so lank ‘n verbete stryd teen ons gevoer en die ANC só graag aan bewind wou sien, het nou 180 grade omgeswaai. Selfs Alistair Sparks, die voormalige redakteur van die links-liberale Rand Daily Mail …
Kom ons trek laer rondom Pieter Mulder
Soos ek in my vorige rubriek te kenne gegee het, het daar begin Februarie iets ongeloofliks gebeur, toe genl. Johan van der Merwe die Belhar-belydenis se voorstanders met die waarheid oor die terreuraanslag teen Suid-Afrika in die tagtigerjare gekonfronteer het. …
Media verdraai ANC-boodskap
Is die ANC ‘n wolf in skaapsklere en steek die media dit vir ons weg?
Ek het Saterdag die moeite gedoen om na president Jacob Zuma se toespraak soos dit op SABC2 uitgesaai is, te kyk. Agterna het ek tevergeefs …