Tag Archives: Leopold Scholtz

Afrikaners, Nederlanders en Vlaminge – ná Martin Bosma se besoek

Een van die merkwaardige dinge wat die afgelope jaar of twee gebeur het, is die wyse waarop die Afrikanerproblematiek, selfs die Afrikanersaak, in die Nederlandse media as ‘n belangrike kwessie gevestig is. Dit het gebeur, grootliks danksy die Partij voor … Continue reading

1 Comment

Filed under Rubrieke

Die Burger se rassistiese Rottweilers

So pas het die Persombudsman bevind dat sowel Die Burger as Beeld die perskode oortree het in beriggewing deur Elmari Rautenbach oor my sogenaamde “toe-eiening” van die Afrikaanse skrywersorganisasie Pretoria-PEN. In die onlangse tyd hou Die Burger vol dat hy … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Rubrieke

Leopold Scholtz se onverdraagsaamheid

In repliek op Leopold Scholtz se rubriek in Die Burger. Geagte dr. Scholtz, dis vir my ironies dat u kla oor – klaarblyklik – u politieke en filosofiese teenstanders se “ekstreme onverdraagsaamheid, die onvermoë om hul teenstanders se standpunte billik … Continue reading

2 Comments

Filed under Briewe en polemieke