Enkele gedagtes oor die stand van media in Afrikaans. Nou die dag was daar ‘n berig oor reklamebesteding op digitale media in Suid-Afrika. Dit is net 2%! Dít, teenoor 35% in die VSA. Ook word advertensiemaatskappye beoordeel, nie op die …
Tag Archives: media
Media verdraai ANC-boodskap
Is die ANC ‘n wolf in skaapsklere en steek die media dit vir ons weg?
Ek het Saterdag die moeite gedoen om na president Jacob Zuma se toespraak soos dit op SABC2 uitgesaai is, te kyk. Agterna het ek tevergeefs …