In vandag se Rapport praat Tim du Plessis van ‘n meningspeiling in die Sowetan en beweer: “[Swartes]begeer ’n land wat dubbelsyfer- ekonomiese groei aanteken. Hulle wil ’n korrupsievrye en doeltreffende staatsdiens sien. Hulle wil ’n land hê wat hoog aangeslaan …