Nou onlangs lees ek ‘n stuk deur die joernalis Hannelie Booyens oor die ongeletterde soort Afrikaans wat studente deesdae op universiteit gebruik. Sy noem dit “die uitkomsgerigte generasie se taalonbeholpenheid”, want hulle kan nie meer spel of hulle behoorlik in …
Tag Archives: onderwys
NASA mors geen geld om Mars toe te gaan
Op RSG se Facebook-blad is daar mense wat beweer dat NASA se program om Mars met die Curiosity te verken, ‘n “mors van geld” is. Daarop het ek só geantwoord:
Afrika het al een triljoen dollar aan hulpgeld verorber. As …
Petisie vir Afrikaanse skole in Gauteng
L.W. As u op ‘n selfoon is en met die onderstaande vormpie sukkel, stuur eenvoudig ‘n e-pos met u naam, van en e-posadres aan: petisie@praag.org.
Dankie aan almal wat tot dusver geteken het. Maar kom ons laat die lys aangroei! …