Jansen sien nie SA patologie raak

PRAAG-KOERANT

Jansen praat in ‘n Beeld-rubriek van “…vier seuns wat verskriklike dade gepleeg het”. Is enigiemand beseer? Die “slagoffers” het dit alles met glimlagte deurstaan en het vrywillig aan die ritueel deelgeneem.
Indien die Reitz-vier “verskriklike dade” gepleeg het, wonder ek …