Hierdie poging op Netwerk24.com om Steve Hofmeyr en andersdenkende skrywers en sangers swart te smeer deur hulle as rassiste uit te skel, is beslis georkestreer. Die enigste vrye media in Suid-Afrika is ons wat op die internet skryf; die dooieboommedia …
Tag Archives: Piet Croucamp
Piet Croucamp teem weer oor apartheid
Piet Croucamp het ‘n weerlose vroue-akademikus uit haar werk en uit die land geboelie; nou teem hy oor Afrikaners wat kastig mense “boelie”. Dít alles terwyl ons vermoor, verkrag en teen gediskrimineer word!
Croucamp skryf:
…Die 4 700 sterftes wat
Ope brief aan Piet Croucamp
Geagte Piet Croucamp,
U skrywe aan Johan van der Merwe spreek van presies die soort onverdraagsaamheid en fanatisme wat soveel van ons al genoop het om regdeur die huidige “demokrasie” te sien.
Oud-genl. Van der Merwe se opleiding in die …
Piet Croucamp se hoërskoollogika
Piet Croucamp noem my ‘n “ou filosoof-idioot” op Monitor en Spektrum van RSG se Facebook-blad. Hiermee volg hy bloot die neiging van sekere Burger-rubriekskrywers na wat oor geen argumente beskik nie, maar net ad hominem-beledigings kan toeslinger. My dogter (16) …