Iemand op Netwerk24 beskulding my daarvan dat ek “ongelukkig” is. Ek is nie persoonlik ongelukkig nie. Maar raak die feit dat Suid-Afrika in wanorde en ekstremisme verval het nie ons almal nie? Destyds is Jaap Marais en vele ander sg. …
Tag Archives: politiek
Politiek in die howe
Op Netwerk24 skryf Amanda Gouws ons moet eerder “demokraties oorleg pleeg” as om politiek in die howe te voer. In die tagtigerjare het die helfte van die advokate by die Johannesburgse balie vir die ANC gewerk, met al die Sweedse …
SA politiek verskuif van links na vêrlinks, met ‘n kappie!
Die Suid-Afrikaanse politiek verskuif al hoe verder na links: van links na vêrlinks, met ‘n kappie! In vandag se Rapport verklaar Zille in wese dat haar party, die DA, vir die ANC se rassewetgewing stem waarmee blankes benadeel en swartes …