Piet Croucamp en ander antirassiste hoort in kamer met sagte mure

Hierdie poging op Netwerk24.com om Steve Hofmeyr en andersdenkende skrywers en sangers swart te smeer deur hulle as rassiste uit te skel, is beslis georkestreer. Die enigste vrye media in Suid-Afrika is ons wat op die internet skryf; die dooieboommedia …

ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart …

Abigail Fisher en globale rassevoorkeurbeleid

deur Dan Roodt

Soos by ons met die Woolworths-sage, woed daar tans ‘n stryd rondom die rassevoorkeurbeleid van Amerikaanse universiteite wat blanke studente weens kwotas wegwys. Een so ‘n saak, dié van Abigail Fisher teen die Universiteit van Texas te …

Die Burger se rassistiese Rottweilers

So pas het die Persombudsman bevind dat sowel Die Burger as Beeld die perskode oortree het in beriggewing deur Elmari Rautenbach oor my sogenaamde “toe-eiening” van die Afrikaanse skrywersorganisasie Pretoria-PEN. In die onlangse tyd hou Die Burger vol dat hy …

Harald Pakendorf ontken die werklikheid

In vandag se Rapport meen Harald Pakendorf dat die land ‘n “gesprek oor ras” nodig het, want sien, blankes en Afrikaners word mos toenemend soos vreemdelinge in die land behandel. Soos Pakendorf dit stel, Hlope, Malema en ander wil hê …