Tag Archives: selfbeskikking
Moet FW de Klerk-stigting ons toekoms bepaal?
Mnr. Tertius Delport het my ‘n paar jaar gelede vertel wat een oggend in 1992 by die Uniegebou gebeur het. Ondanks Delport se smekinge, het mnr. FW de Klerk argeloos die Afrikaner se soewereiniteit weggeteken en die sogenaamde “rekord van … Continue reading
Filed under Rubrieke
Duisende volkstate?
Op Facebook, ‘n repliek aan enkeles wat die gedagte van ‘n volkstaat belaglik maak: Terwyl Afrikaners die gedagte van ‘n volkstaat belaglik vind weens die breinspoeling van die SAUK en Naspers, leef die res van die wêreld almal in volkstate, … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Volksplakkerskamp? Nog nooit nie!
Ferdi Greyling van Beeld verwys neerhalend na ‘n “volksplakkerskamp” as die moontlike aanskyn van ‘n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke













