Tag Archives: South Africa

Mugabe is nie mal nie

Robert Mugabe het so pas sy “grondhervormingsprogram” op CNN verdedig. Dikwels kom ‘n mens egter diegene teë – sowel joernaliste as gewone mense – wat beweer dat “Mugabe sy varkies kwyt is”, “kranksinnig is” en dergelike meer. Ek kan onthou …

Black Man’s Wheels en die Mercedes-Benz SEB-klas

By al die absurditeite wat hierdie droewe land tans teister, is daar Cosatu se jongste betigtiging van ministers met uitspattige voertuie. Asof “demonokrasie” van die Afrikatipe nie juis rondom ‘n keiserlike lewenstyl vir politici in bankrot lande draai nie.

Sonder

Jan-Jan Joubert verbly hom oor Sasco se Kovsie-oorwinning

Jan-Jan Joubert het het hom al weer in gister se Rapport oor Sasco se oorwinning in die studenteraadsverkiesing verbly. Ek het die volgende kommentaar gelewer,

As Afrikaners verloor, is dit altyd goed, 30/08/2009, Dan Roodt
‘n Mens kan sien

Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort

Hoewel die bruin bevolking van Suid-Afrika oor die laagste deelname aan tersiêre onderrig beskik, is hul besetting van rektorsposte die hoogste, veral as dit by voorheen Afrikaanse universiteite kom. Met die aanstelling van prof. Cheryl de la Rey as rektor …