Tag Archives: Tim du Plessis
Tim du Plessis praat die New York Times en Italiaanse kommuniste na
In vandag se Rapport is Tim du Plessis weer besig om sy gewone gemeenplase in sy rubriek te herhaal: SA lê tussen chaos, utopie. Sjoe, Tim, toe Nadine Gordimer vir Gramsci aangehaal het, was dit al verslete, nou moet jy … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly
Die Engelse media in Suid-Afrika, wat so lank ‘n verbete stryd teen ons gevoer en die ANC só graag aan bewind wou sien, het nou 180 grade omgeswaai. Selfs Alistair Sparks, die voormalige redakteur van die links-liberale Rand Daily Mail … Continue reading
Filed under Rubrieke
Tim du Plessis praat al weer die Britte en Amerikaners na
Dis wensdenkery om te dink dat die DA of Cope of selfs ‘n koalisie van die twee die ANC by die stembus gaan verslaan. Is ZANU-PF, die MPLA, Frelimo of SWAPO al by die stembus uitgeknikker? Kwalik. Tim du Plessis, … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse ‘ongelykheid’?
FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die “ongelykheid” in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is. Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Have racists and fascists taken over the internet?
Yesterday a lot of American websites were blacked out in protest against the new legislation in that country aiming to give more control over the internet to major corporate copyright holders. In fact, not since Gutenberg invented the printing press, … Continue reading
Onthou die negrologie, Tim
In vandag se Rapport praat Tim du Plessis van ‘n meningspeiling in die Sowetan en beweer: “[Swartes]begeer ’n land wat dubbelsyfer- ekonomiese groei aanteken. Hulle wil ’n korrupsievrye en doeltreffende staatsdiens sien. Hulle wil ’n land hê wat hoog aangeslaan … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke
Debat oor ‘Praagse lente’
Tim du Plessis skryf die volgende in sy Beeld-rubriek verlede Vrydag: SA se eie ‘Praagse Lente’ 2010-06-17 22:36 Ons beleef tans die SA weergawe van ’n Praagse Lente. Die land voel nogal goed om in te wees. Die oorspronklike Praagse … Continue reading
Filed under Briewe en polemieke













