Die vlak van politieke debat in Suid-Afrika daal konstant as ’n mens na onlangse uitsprake oor mnr. Martin Bosma van die Nederlandse Partij voor de Vrijheid (PVV), asook Henry Jeffreys se minagtende rubriek oor die VF+ (“Mulder waai rooi grondlap”, …
Tag Archives: VF Plus
VF+ is enigste konserwatiewe alternatief
Op Beeld se kommentaarafdeling by ‘n artikel oor Helen Zille met die opskrif DA luister na plakkers se probleme word daar onder andere bewerings gemaak dat ek ‘n “rassis” sou wees deur ‘n persoon genaamd “Superfly”. Hier is my repliek …