Aan die begin van die week het daar weer luide krete opgegaan dat Afrikaners en blankes in die algemeen nog nie genoeg vir apartheid geboet het nie. Is dit toevallig of het ons hier met ‘n georkestreerde veldtog te make? …
Tag Archives: volksmoord
Ope brief aan Simon Kuper van die Financial Times
Geagte mnr. Kuper,
In u gevleuelde woorde in The lost tribe of the Rainbow Nation, is Afrikaans “aan’t uitsterf… “, synde “van weinig nut deesdae”. Maar Afrikaans het nog geenoeg skop in haar om met die magtige Financial Times, …
Stockholm verwelkom PRAAG
Ons PRAAG-afvaardiging het ‘n warm ontvangs van behoudende organisasies en partye in Stockholm ontvang, asook van die menseregte-afdeling van die Sweedse ministerie van buitelandse sake waar ons te woord gestaan is.
PRAAG het binne 24 uur soveel nuwe vriende in …
PRAAG-toer skop af in Frankfurt
Die PRAAG-toer met as tema “Volksmoord onder die dekmantel van misdaad” het vanmôre afgeskop met ons aankoms in Frankfurt. Ek sit hier in ‘n kafee in die middel van die stad en skryf gou ‘n paar woorde oor wat lesers …
Erfenis, watter erfenis?
Vir vele mense is vandag ‘n gewone werksdag, maar selfs die naam daarvan, “Erfenisdag” laat ‘n wrang smaak in die mond. Want daar is geen bewind in die geskiedenis wat soveel gedoen het om erfenis te vernietig as juis die …
Blanke ‘gesindheid’ is irrelevant – vir Harald Pakendorf
Dis vir my interessant hoe die hele utopie rondom veelrassige en multikulturele demokrasie (ek noem dit: demonokrasie) besig is om uit te rafel. Al die Britte en Amerikaners se propagandiste wat ons wou oortuig dat ‘n stelsel wat nêrens in …